6:07
F
FarmspaceWiesenhof en Saai vat hande as dit kom by die familie boer in Suid Afrika. - Nampo Kaap / Cape 2024
Wiesenhof Franchise and Coffee Roastery en Saai vat hande as dit kom by die familie boer in Suid Afrika. Theo en Kobus vertel ons meer oor hierdie inisiatief en wat die doel is. Maak seker jy koop 'n koppie koffie by NAMPO Kaap / Cape 2024! www.saai.org Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NampoKaap2024 #Saai #Wiesenhof #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
nampokaap2024saaiwiesenhofgraansafarmspaceonspraatboer











