7:45
FarmspaceWil jy goed in die grond insny? Gerhard vertel meer oor Stark Fabrications se "offset"-dis.
Wil jy goed in die grond insny en weet nie regtig watter rigting om te gaan nie? Kyk na hierdie "offset"-dis van Stark Fabrications! Gerhard Krüger vertel ons meer oor sy 3 balke, hoe dit werk, watter wydtes jy alles kan kry en die struktuur. www.starkfabrications.co.za #StarkFabrications #OffsetDisc #FarmSpace #OnsPraatBoer
starkfabricationsoffsetdiscfarmspaceonspraatboer











