4:35
F
FarmspaceWil jy graan skuif? Van Zyl Staalwerke is die manne wat jou kan help op Nampo Kaap 2025.
Wil jy graan skuif? Van Zyl Staalwerke is die manne wat jou kan help op Nampo Kaap 2025. Hulle 16 ton tapkar staan en pronk hier saam met die side-tipper waens wat graanverskuiwing laat loop soos 'n droom. www.vzsgroup.co.za #VanZylStaalwerke #Graanverskuiwing #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
vanzylstaalwerkegraanverskuiwingnampokaap2025farmspaceonspraatboer











