3:09
F
FarmspaceWil jy op 'n plaas bly en begin boer? Hier is jou geleentheid!
Virtueel: https://bit.ly/3y5YKRY Met hierdie plaas kan jy gemaklik en daagliks Bloemfontein toe en terug pendel. Prys: R 2.75 miljoen. Ons verduidelik hoe die plaas lyk en wat die moontlikhede is. Kontak Rutger le Roux by 082 388 7541 vir meer inligting. #Farmforsale #Plaastekoop #FarmSpaceProperties #FarmSpace











