2:45
FarmspaceWil jy weet waar jou skape en beeste rondloop? Franco van FarmRanger vertel ons hoe jy dit kan sien.
Met FarmRanger kan jy presies sien waar jou skape en beeste rondloop. Kom besoek FarmRanger by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 om meer uit te vind hoe jy jou vee beter kan beskerm. #FarmRanger #NAMPO2022 #FarmSpace











