2:06
F
FarmspaceWillem is die groot kampioen van die boerbok spit afdeling, hoe kan jy jou bok so lekker laat proe?
CDP Auctioneers borg die boerbok spit afdeling by Lamb Champs 2023. Ons gesels met Willem, die groot kampioen van die dag oor sy ervaring asook hoe jy jou bok so lekker kan laat proe. #cdpauctioneers #grootkampioenboerbok #spitbraai #saai #lambchamps2023 #farmspace #onspraatboer











