4:56
F
FarmspaceWillie Dietrechsen van OVK gesels by Bloemskou oor OVK Meganisasie en diens
OVK het in die laaste paar jaar werklik n nuwe baadjie aangetrek. Die maatskappy se Willie Dietrechsen verduidelik OVK se kliente diens, hoe hulle struktuur werk en waarom hulle meganisasie deel is van die BloemSkou 2022. #Farmspace #OVK #Bloemskou2022











