1:14
F
FarmspaceWitwarm Louwcoe Charolais - 11de Produksieveiling, 12 Julie.
Witwarm Louwcoe Charolais! Hulle 11de Produksieveiling stap al hoe nader. Ons sien julle 12 Julie 2023 om 11:00 by die Vryburg Skougronde. Wat jy kan verwag - 35 bulle en 100 dragtige verse. Jy kan ook aanlyn op Meerkat gaan registeer. Kontak Louwrens Viljoen by 082 334 4877. #LoucoeCharolais #Witwarm #Produksieveiling #FarmSpace #OnsPraatBoer











