2:12
F
FarmspaceWRSA National Auction 2021
Dit was 'n ongelooflike lekker dag by Wildlife Ranching South Africa se nasionale veiling. R1,5m ingesamel vir die bevordering van die bedryf. Well done! Baie dankie aan die hoof borge : Gys Pitzer Wildswinkel #Agility #WRSA #FarmSpace











