0:27
F
FarmspaceYF 21 92 on sale at the Capital Dormer auction
Die Capital Dormer veiling vind die 23ste April 2022 by Fire & Wine, Pretoria plaas. Die jong ram, YF 21 92, is een van vele ramme wat onder die hammer gaan val. Moet nie uitmis op van die land se beste en skaarste genetika nie. #CapitalDormer #Auction #FarmSpace











