Videos
Tips, tech demos, and farmer stories from across the continent.
Showing:#agriculture×

12:59

Wat het Andre (Jnr & Snr) van Koppies te sê oor hulle Badger Ag?
Badger

10:40

Kan 'n Badger planter deur mieliereste plant? Tielman het 3 gekoop. Wat is sy gevoel?
Badger

6:05

Hoe lyk 'n Badger planter na meer as 10 000 hektaar? Barend vertel meer.
Badger

7:29

Hoe vaar 'n Badger Eco-Till in die ooste met dik klei en dik reste?
Badger

13:17

Kan Badger se presisie tegnologie die pyp rook? Japie vertel meer.
Badger

7:59

Badger Agriculture het nou agente landswyd! Vind uit wie hulle is en hoekom 'n Badger?
Badger

1:00
F
Is jy opsoek na 'n spesifieke FarmSpace video? Spoor hom maklik op deur die FarmSpace App.
Farmspace

4:43

Massey Ferguson 200 Reeks: 'n Trekker vir Elke Boer!
Massey Ferguson

12:41

Een volle seisoen met die Badger Eco-Till. MJ gee sy ervaring.
Badger

12:48

Is die Badger Eco-Till sy geld werd? Die stroper het klaar gepraat, wat dink Johan en Loyd?
Badger

8:20

Hoekom moet jy by Badger Agriculture stop op NAMPO 2024 hierdie jaar?
Badger

13:41

Kan 'n Badger Eco-Till alle ry gewasse in alle omstandighede plant? Johan vertel meer.
Badger

17:10

Wat maak 'n Badger planter uniek? Ruan verduidelik op Groendag 2024 by Douglas.
Badger

6:35

Hoe lyk die koringkaf mielies wat die Badger geplant het 2 maande later?
Badger

7:19

Sebastian is al op sy 2de Badger planter. Hoekom weer?
Badger

12:18

So, 'n Badger kan deur koringkaf plant. So baie vrae wat opkom. Gerhard antwoord.
Badger

8:55

Kyk hoe plant 'n Badger deur koringkaf. MJ wys ons.
Badger

8:08

Badger planters loop in die Wes-Transvaal ook.
Badger

8:26

Hoe pas Badger planters by Louw se nuwe stelsel in?
Badger

8:00

Kan jy 'n 2de handse Badger planter koop? Chris gee sy ervaring.
Badger

7:15

Hoe om jou buurman jaloers te maak - met Badger kan jy plant wanneer hy staan.
Badger

5:36

So lyk sojas wanneer 'n Badger Eco-Till hulle geplant het!
Badger

5:12

Ons weet 'n Badger Eco-Till kan deur water plant. Hoe doen hy aan die ander kant van die spektrum?
Badger

7:52

3 Badgers in 'n land! Christo van Koppies vertel ons meer hoe die Eco-Till vog delf.
Badger