Videos
Tips, tech demos, and farmer stories from across the continent.
Showing:#jonesmasjiene×

11:22

Hoe kan jy ronde bale in kleiner bale verander? Deur van Jones Masjiene gebruik te maak!
Jones Masjiene

15:27

Het jy 'n ketel nodig vir jou mielies? Gesels met Jones Masjiene!
Jones Masjiene

11:15

Hoe kry Jones Masjiene dit reg om hul produkte te verkoop teen 2022 se pryse? - Nampo 2026.
Jones Masjiene

13:33

Hoekom het jy 'n pil masjien nodig op jou plaas? Oom Willie vertel ons op Nampo 2026.
Jones Masjiene

13:32

Watse trein-bedryf het Jones Masjiene hier op Nampo 2026?
Jones Masjiene


Waarmee is Jones Masjiene besig? Altyd iets nuuts, so kom kyk by NAMPO 2026.
Jones Masjiene

4:40

Hoekom het Ancois Potgieter hulle 'n Jones Masjiene pilmasjien aangeskaf?
Jones Masjiene

18:18

Wilco van Jones Masjiene gee vir sy pa nuwe perspektief op hulle fabriek masjienerie.
Jones Masjiene

6:30

Hoe gaan 'n Jones Masjiene hamermeul jou lewe verander? Niklaas vertel meer.
Jones Masjiene

4:31

Hoe kry jy genoeg voer veral wanneer dit kom by voerkrale? Ruan vertel van hulle Jones oplossing.
Jones Masjiene

6:28

Hoe voeg 'n Jones pilmasjien waarde toe tot jou skaapboerdery? Stefan vertel meer.
Jones Masjiene

11:25

Hoe gebruik Luan Jones se pilmasjien om sy skape te voer?
Jones Masjiene

11:36

Jones Masjiene bou die 2de beste pilmasjien in Afrika!
Jones Masjiene

4:00

Pro Tour Kaap bring ’n dag vol innovasie, praktiese landbou-demos & waardevolle netwerkgeleenthede.
Jones Masjiene

1:43

Pro Tour Wes-Kaap se lineup is reg vir jou! Wie is hulle?
Jones Masjiene

7:30

Ons gesels met Willie Jones oor hoe lank hy in die industrie is en hoe Jones Masjiene begin het?
Jones Masjiene

0:53

Jones Masjiene gaan by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap wees!
Jones Masjiene

7:46

Hoe werk Jones Masjiene se outomatiese los-voerkraal? Charl vertel meer.
Jones Masjiene

8:05

As jy 'n gat wil maak, goed daarin gooi en dit in 'n pil verander - kyk na Jones Masjiene.
Jones Masjiene

18:34

Waarmee is Willie besig? Kyk hierdie laser van Jones Masjiene.
Jones Masjiene

16:27

Jones Masjiene het 'n stoflose hamermeul gemaak en dit staan hier op Nampo 2025
Jones Masjiene

18:48

Right, reg! Mielies of bene, maal gaan ons maal by Jones Masjiene op Nampo 2025?
Jones Masjiene

8:16

'n Jones Masjiene silo wat hardloop met meel... Rikus verduidelik meer.
Jones Masjiene

10:31

Waarna kyk jy as jy wil waarde toevoeg tot jou graan of voer? Jones Masjiene kan jou help.
Jones Masjiene
Page 1 of 4Next →