Videos
Tips, tech demos, and farmer stories from across the continent.
Showing:#planters×


Hoekom is Monosem bekend daarvoor dat hulle planters dubbelspring uitskakel?
Carrotech

12:11

Wat kan jy verwag by Badger Agriculture se staanplaas op Nampo 2026?
Badger

16:50

Wat maak die Monosem planters nou eintlik so spesiaal? Vind uit by NAMPO 2026.
Carrotech

9:39

Hoekom het die manne 'n Badger planter gekies en wat was hulle ervaring?
Badger

10:48

Kyk hoe werk hierdie Badger Eco-Till planters op die rye deur 'n klein huisie vol sonneblom stokke!
Badger

7:50
Agritechnica 2025 stel beslis nie teleur nie! 'n 'All-in-one' masjien wat amper alles kan doen.
Agritech

23:40

Nie net 1 of 2 nie, maar 6 Horsch planters op een plaas!
Horsch

7:59

As jy 'n put in die grond wil druk is Piket Implemente die mense om by te wees op Nampo Kaap 2025.
Piket Implements

2:07
F
Hoe voel xFarm oor die toekoms op Nampo Kaap 2025?
Farmspace

5:12

Is 'n Horsch planter iets wat jy in moet belê?
Horsch

22:05

Wat wil jy alles weet van 'n Monosem planter? Arend vertel ons.
Carrotech

17:12

Hoekom is Monosem een van die voorlopers in die mark as dit kom by planters op Nampo 2025?
Carrotech

14:15

Wat is nuut by Badger Agriculture op Nampo 2025?
Badger

29:23
F
Monosem kan jou help met enige planter wat jy soek op Nampo 2025.
Farmspace

8:19
F
Jou beeste kort kos so jy moet gras plant! Eden Equipment het vir jou n oplossing.
Farmspace

5:36

Die 2024 plantseisoen is op sy rug! Wat het vir die Badger boere uitgestaan?
Badger

8:44

Badger planters vat eenvormigheid en egaligheid na 'n volgende vlak. George wys ons sy mielies!
Badger

6:46

Hoe doen hierdie twee Badger planters op mielies en sojas? Gert vertel meer.
Badger

8:06

Wat is beter as 'n Badger? 2 Badgers!
Badger

10:40

Kan 'n Badger planter deur mieliereste plant? Tielman het 3 gekoop. Wat is sy gevoel?
Badger

7:59

Badger Agriculture het nou agente landswyd! Vind uit wie hulle is en hoekom 'n Badger?
Badger

8:47

As jy stil staan kan die Equalizer planter jou rug ook krap op Nampo Kaap / Cape 2024.
Equalizer

19:09

Equalizer Planters op NAMPO 2024.
Equalizer

17:55
F
Pit vir pit. Monosem by Carrotech was die eerste vacuum planter op die mark
Farmspace
Page 1 of 2Next →