Products

Rolmoer
Myburg Toerusting
Myburg Toerusting

Rolmoer

Rolmoere

"Klein en lig maar, moer effektief. 'n Rolmoer op die trekker se driepunt. Myburg Toerusting het <91>n rolmoer op die trekker se forklift, klein lig maar moer effektief. Die rolmoer werk met lemspoed en nie met gewig nie. Daar is bladvere op die rame ingebou om jou trekker se lift teen vibrasies te beskerm. Jy benodig <91>n 50KW trekker vir <91>n 6m rolmoer."

Agricultural field rollers

Specifications

General Type
Tillage Roller