Loading results…
Loading results…
Tagged #hardi
8 results
Hoekom is Sulky is nou SKY Agriculture? Mark vertel ons hoekom hulle besluit het om die naam so bietjie te tweek. Hardi SA is steeds die handelaar vir hulle implemente in Suid-Afrika. www.hardi.co.za #AgriTechnica2023 #Hardi #skyagriculture #Farmspace #WeSpeakFarmer
19 Nov 2023
Arlington Boeredag 2023. Ons trap bietjie Myburgh Toerusting se rolmoer en Case IH Southern Africa deur. #ArlingtonBoeredag2023 #MyburghToerusting #CaseIH #Hardi #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2023
Ons het onlangs by NW trekkeronderdele se boeredag buite Delareyville gaan kuier, wat en wie was almal daar gewees. #NWTRekkerOnderdele #EngenPetrolium #MaksPetrolium #Stark #AgriTechEquipment #Hardi #RPAgri #AgriDroneWorks #FlowCentric #ProDist #Sparex #AgroMaz #BergvilleEngineering #Ilgi #McCormick #Landini #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Feb 2023
Andre gesels met Abrie van Hardi, hy het by NW Trekkeronderdele se boeredag gesels oor die Hardi Navigator 4000 en hoekom jy in die sleepspuit moet bele? Hy vertel ook vir Andre wat die voordele is van die Sulky kunsmis-strooier. #NWtrekkeronderdele #Farmspace #OnsPraatBoer #Hardi #sulky
17 Feb 2023
Andre gesels met Abrie van Hardi, hy het by NW Trekkeronderdele se boeredag gesels oor die Hardi Navigator 4000 en hoekom jy in die sleepspuit moet bele? Hy vertel ook vir Andre wat die voordele is van die Sulky kunsmis-strooier. #NWtrekkeronderdele #Farmspace #OnsPraatBoer #Hardi #sulky
17 Feb 2023
Abrie van Hardi SA vat ons deur hulle produkreeks hier op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. Ons staan ook 'n bietjie stil by die nuwe Mega reeks spuit. https://bit.ly/3Noi5Uz #Hardi #Mega #NAMPO2022 #FarmSpace
20 May 2022
Abrie Coetzee van Hardi South Africa vat ons deur hulle nat nuwe spuit, die Navigator 6600 sleep spuit. #Farmspace #Hardi #Navigator6600
11 Oct 2021
Jano en Abrie gesels oor Hardi. Hoekom maak hulle slegs spuite? #Hardi #FarmSpace #SleepSpuit #TrailedSprayer
05 Oct 2021