Loading results…
Loading results…
Tagged #masseyferguson
200 results
Massey Ferguson Vrydag! 3de Stop hier by AgriTrac SA Mbombela Malalane. #FarmSpace #OnsPraatBoer #MasseyFerguson #AgriTrac
06 Mar 2023
Vandag is Massey Vrydag. Lybasol is die Massey Ferguson agentskap op Lydenburg. Ons gesels met Francois Potgieter en sy seun, Theo, oor die naam, tak en wat hulle alles bied. Hier is 'n paar videos wat nog kom, so hou aan kyk! www.lybasol.co.za #AGCO #MasseyFerguson #Lybasol #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Mar 2023
Ons is live by Trophy Tractors & Implements, die Massey Ferguson agentskap, op Letsitele. Vandag is Massey Vrydag. Kom maak 'n draai by hulle! www.trophytractors.co.za #AGCO #MasseyFerguson #TrophyTractors #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Mar 2023
Wat kan 'n Massey 8737 alles doen? George vat my bietjie deur die basics van die trekker. www.masseyferguson.co.za #MasseyFerguson #HighHorsePowerTractors #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Mar 2023
Hoekom kies die Wiggles van Vivo Massey Ferguson? Clifford vertel my van hulle ervaring sover met die Massey's en wat hulle van die maatskappy dink. www.masseyferguson.co.za #MasseyFerguson #HighHorsePowerTractors #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Feb 2023
Stroper Resies 2 Junie 2023 - Dis weer sulke tyd!!! Net groter en beter as altyd. Met die fokus op graan hantering. Dagboek die 2de nou! Navrae : Leandri 084 429 5007 #FarmSpace #GrootpanStudieGroep #CaseIH #Fendt #JohnDeere #Claas #NewHolland #MasseyFerguson
16 Feb 2023
Implemente op Farmspace Market. Die beitelploeg is gerestoreer. Die implement lyk nog goed en is in 'n goeie werkende toestand. Die reserwe prys op hom is R10.3k + btw. Die John Deere ploeg is ook gerestoreer, maar alles op hom lyk nog goed. Sy reserwe prys is R15.5k + btw. Die Massey Ferguson ploeg is ook gerestoreer. Die implement is nog in 'n goeie toestand. Reserwe prys op hom is R15.5k + btw. Die Vetsak dis se verf is bietjie verblyk, maar hierdie implement kan jy nou mee gaan werk. Reserwe prys op die dis is R35k + btw. www.farmspacemarket.co.za Druk op die onderste tye om die stukkie te sien van die spesifieke implement. 00:00 Introduction 00:43 9 Tand beitelploeg 01:20 John Deere 4 Skaar Ploeg 01:43 Massey Ferguson 4 Skaar Ploeg 02:00 Vetsak dis 02:25 Out-tro ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #MasseyFerguson #JohnDeere #Vetsak #Farmspace #onspraatboer
15 Feb 2023
13 Balers! Die King Price Baler Challenge 2023! Wie het gewen? Die volledige challenge asook die finale resultate aan die einde. Baie dankie aan al ons deelnemers. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #OnsPraatBoer #KingPriceAgri #CaseIH #Kuhn #Valtrac #Vermeer #McHale #Jupidex #MasseyFerguson #Claas #Krone #RovicLeers #NewHolland
02 Feb 2023
King Price Baler Challenge 2023 - Massey Ferguson het nog 'n yster ingeskryf vir die Baler Challenge. Die RB 4160V - Nardo van Massey Ferguson gee ons 'n oorsig van die baler. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #masseyferguson #agco #balerchallenge #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2023
Die Massey Ferguson RB 3130F neem môre deel in die King Price Baler Challenge. Nardo van Massey Ferguson vertel ons meer oor hierdie baler. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #masseyferguson #agco #balerchallenge #valtracsouthafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 Jan 2023
Reën of nie, Baal gaan ons Baal. King Price Baler Challenge 1 Feb 2023. www.balerchallenge.co.za #KingPriceAgri #FarmSpace #MasseyFerguson #Krone #Kuhn #McHale #Vermeer #CaseIH #NewHolland #Claas #OnsPraatBoer
29 Jan 2023
Ons is agter die skerms by Massey Ferguson Master Mechanic | Seisoen 2 Ons vind 'n bietjie by Lood Wiid (van die grys span) uit waar hy vandaan kom, hoe die dinge aan sy kant lyk en wat sy ervaring van MF Master Mechanic is. Besoek https://mfmechanic.co.za/ vir meer inligting... #MasterMechanic #MasseyFerguson #Trekkers #TractorVideos #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2022
Ons is agter die skerms by Massey Ferguson Master Mechanic | Seisoen 2 Ons hoor 'n bietjie by Jacques Duvenhage (van die swart span) waar hy vandaan kom, hoe die dinge lyk en hoe hulle sover MF Master Mechanic ervaar. Besoek https://mfmechanic.co.za/ vir meer inligting... #MasterMechanic #MasseyFerguson #Trekkers #TractorVideos #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2022
CLG ripper op Massey Ferguson Master Mechanic Seisoen 2 Baie dankie Jupidex vir die leen van die Kverneland ripper. Kyk hierdie twee ordentlike masjiene bymekaar! www.mfmechanic.co.za | www.jupidex.co.za #Jupidex #Kverneland #Ripper #MasseyFerguson #MasterMechanic #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Dec 2022
Hoe teken mens met 'n spuit op 'n veld? Arno van Vantage SSA verduidelik wat hulle aan hierdie gewone KUHN spuit verander het om die uitdaging vir die MF Master Mechanic Seisoen 2 deelnemers moontlik te maak. 082 335 6606 | www.mfmechanic.co.za #VantageSSA #MasseyFerguson #MasterMechanic #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Dec 2022
Ons is agter die skerms by Massey Ferguson Master Mechanic | Seisoen 2 Ons hoor 'n bietjie by Caleb Webster van die rooi span hoe die dinge loop en wat hy tot dusver van MF Master Mechanic dink. Besoek https://mfmechanic.co.za/ vir meer inligting... #MasterMechanic #MasseyFerguson #Trekkers #TractorVideos #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Dec 2022
Ons is agter die skerms by Massey Ferguson Master Mechanic | Seisoen 2 Ons hoor 'n bietjie by Nico-Ann Jansen van die swart span hoe die dinge loop en wat sy tot dusver van MF Master Mechanic dink. Besoek https://mfmechanic.co.za/ vir meer inligting... #MasterMechanic #MasseyFerguson #Trekkers #TractorVideos #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Dec 2022
Ons is agter die skerms by Massey Ferguson Master Mechanic | Seisoen 2 Stiaan Redelinghuys is al die pad van die Kaap af. Ons hoor 'n bietjie hoe die dinge loop en wat hy tot dusver van MF Master Mechanic dink. Besoek https://mfmechanic.co.za/ vir meer inligting... #MasterMechanic #MasseyFerguson #Tractors #TractorVideos #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Nov 2022
Ons is agter die skerms by Massey Ferguson Master Mechanic | Seisoen 2 Ons hoor 'n bietjie by Francois Beer waar hy vandaan kom, hoe die dinge hierdie jaar loop en hoe MF Master Mechanic tot dusver is. Besoek https://mfmechanic.co.za/ vir meer inligting... #MasterMechanic #MasseyFerguson #Tractors #TractorVideos #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Nov 2022
Hierdie jaar is Massey Ferguson Master Mechanic op 'n ander vlak! Moet dit nie mis nie. #masseyferguson #massey #MasterMechanic #tractor #tractors #tractorvideo
14 Oct 2022