Loading results…
Loading results…
Tagged #claas
41 results
Vir besonderse goeie diens kontak IDP Agri, hulle is die Claas, Deutz en Stara agentskap in Lichtenburg omgewing. Ons hoor 'n bietjie watter dienste hulle alles vir jou kan bied. Kontak Innes by 072 080 0469 as jy moeitevrye diens vir jou trekkers, implemente, ens. kort. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2022
Andre het saam Innes van IDP Agri die Claas Trion 750 stroper gaan toetsbestuur om te kyk hoe die stroper loop. IDP Agri is jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Sept 2022
Innes du Preez van IDP Agri is jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. Innes vertel ons hoe hy jou kan help, watter dienste hulle lewer en hoekom hy jou lewe makliker gaan maak. Kontak Innes vir meer inligting by 072 080 0469. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2022
Timo van der Vyver praat met ons by die Val Boeredag 2022 oor hulle CLAAS Lexion 7600 stroper waarvan Kempston Agri die enigste invoerders van CLAAS-masjinerie is. #CLAAS #KempstonAgri #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jul 2022
Ons gesels met Timo van der Vyver van Kempston Agri by die Val Boeredag 2022 oor hulle CLAAS trekkers. #CLAAS #KempstonAgri #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jul 2022
Kempston Agri spog met hul drie wêreldklas produkte: CLAAS South Africa, Deutz-Fahr en Stara by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3LjvlIw #KempstonAgri #CLAAS #DeutzFahr #Stara #NAMPO2022 #FarmSpace
16 May 2022
Kom kyk wat Kempston Agri vir jou by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 gaan hê. #KempstonAgri #CLAAS #Deutz #Stara #NAMPO2022 #FarmSpace
10 May 2022
CLAAS South Africa en Deutz-Fahr by die King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022. www.balerchallenge.co.za https://maps.app.goo.gl/LtUPXZw5qXLtmmwc6 #KingPricePayAsYouFarm #CLAAS #DeutzFahr #FarmSpace
03 Mar 2022
CLAAS South Africa se snyers en kragharke by die King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022. www.balerchallenge.co.za https://maps.app.goo.gl/LtUPXZw5qXLtmmwc6 #KingPricePayAsYouFarm #CLAAS #FarmSpace
03 Mar 2022
CLAAS South Africa se Rolant 520 RF op die King Price PayAsYouFarm Hay Day and Baler Challenge 2022. www.balerchallenge.co.za https://maps.app.goo.gl/LtUPXZw5qXLtmmwc6 #KingPricePayAsYouFarm #CLAAS #FarmSpace
03 Mar 2022
Ons gesels met Timo, hy verteenwoordig CLAAS South Africa vandag by die King Price PayAsYouFarm Hooidag en Balerresies 2022 regstreeks vanaf Parys. www.balerchallenge.co.za #KingPricePayAsYouFarm #CLAAS #FarmSpace
11 Feb 2022
Balers from CLAAS, Jupidex, Massey Ferguson, New Holland, Orbach Agri, Rovic Leers, Northmec and Valtrac compete against each other, on the 9th of February, to determine who is the baler of the year; they need to be fast but still deliver quality bales. With live entertainment, exhibits, food stalls, a cash bar and the Husqvarna tiller competition this will be an event to remember. - R50 Entry, ticket available at balerchallenge.co.za #CLAAS #Jupidex # MasseyFerguson #NewHolland #OrbachAgri #RovicLeers #NorthmecImplements #Valtrac #KingPrice #Obaro #PayAsYouFarm #HayDayAndBalerChallenge2022 #FarmSpace
03 Feb 2022
Hume Schonfeldt gebruik nou al vir 'n geruime tyd die Claas Xerion. Ons vind uit waar die Xerion in sy boerdery inpas en kyk sommer ook na die trekker. #Xerion #FarmSpace #Claas
26 Oct 2021
Gouws Prinsloo van Claas, Deutz en Bestbier verduidelik wat hulle jou alles kan bied. Ook wat is sy ervaring met AdBlue? #Claas #Deutz #FarmSpace #ExcelsiorSomerOesdag
04 May 2021
Hoekom is CLAAS South Africa se Lexion 8700 se kapasiteit so hoog? Chris verduidelik. #FarmSpace #Claas #Lexion
18 Feb 2021
Chris Diedericks verduidelik Claas se nuwe "Variable Chamber" Baler, die Variant 460 RF. https://bit.ly/34wOzYA #Farmspace #Claas #Variant
21 Dec 2020
Chris Diedericks van Claas verduidelik hulle Rollant 520 RF vaste kamer baler op die TOTAL AGRI Baler Challenge. https://bit.ly/34wOzYA #TotalAgriBalerChallenge2020 #FarmSpace #Claas #Rollant
21 Dec 2020
Alles is reg vir TOTAL AGRI Baler Challenge 2020 - Swartland. Sien julle more 10 Desember by Meerhof Wines. Hekke open 9uur! #TotalAgriBalerChallenge2020 #FarmSpace #OptimalAgri #Kuhn #Krone #Claas #MasseyFerguson
09 Dec 2020
Total Agri Baler Challenge gaan Swartland toe. https://bit.ly/38Yhgkp . 10 Desember 2020. Kom kuier saam met ons by Meerhof Wines vanaf 9uur die oggend. Sien julle daar! #McHale #Claas #Krone #Kuhn #JohnDeere #MasseyFerguson #Dieci
20 Nov 2020
Claas & Hurwitz se verhouding kom al n lang pad, kom vind uit waarom. Gerrit Diedericks vertel ons. #Trekland #Claas #TotalAgri #King_Price_Agri #FarmSpace
06 Oct 2020