Loading results…
Loading results…
Tagged #grootpanstudiegroep
36 results
Wat bring CLAAS South Africa Stroper Resies 2024 toe? Moontlik gemaak deur Engen SA. www.claas.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #ClaasSA #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Ons gesels met Blackie van LEMKEN by die Stroper Resies 2024 oor hulle Karat 10 en Rubin 12 950/KIA grondbewerkings toerusting. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.lemken.com/en-za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #Lemken #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Ons praat met Addie van Henyo Bande by die Stroper Resies 2024 oor die dienste wat hulle bied en die vilcanizing wat hulle doen om jou trekkes se bande reg te maak. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.henyobande.com #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #HenyoBande #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
New Holland Agriculture South Africa se inskrywings vir die Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.newholland.com/za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #NewHollandSA #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Ons gesels met Lood van Molopo plumbing & solar by die Stroper Resies 2024 oor die diens wat hulle bied en die lootjies wat hulle verkoop ten bate van Laerskool Burgerdorp. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.moloposolar.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #MolopoSolar #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Vat jou sitkamer jagveld toe Steel Contours Bakkie Tralies op Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.steelcontours.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #SteelContours #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Die verdedigende kampioen van klas 8. Die Case IH SA 8250 op Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.caseih.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #CaseIH #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Case IH SA 6150 op Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.caseih.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #CaseIH #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Oppad na Stroper Resies 2024 Demos. Saam Engen SA bly jy nommer een. Sien jou daar! www.stroperresies.co.za #StroperResies2024 #TapkarResies2024 #GrootpanStudiegroep #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Tapkar Challenge by Stroper Resies 2023! 16 ton per minuut. Kyk hier! Kyk die video tot die einde vir die kompetisie uitslae. Video Moontlik gemaak deur Engen SA. #StroperResies2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer #grootpanstudiegroep #Tapkar
08 Jun 2023
Nou vir die Groot Menere! Stroper Resies 2023 Klas 8. Die was baie naby! Video moontlik gemaak deur Engen SA. #StroperResies2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer #grootpanstudiegroep
02 Jun 2023
Stroper Resies 2023 Klas 6. Hoe het die manne gevaar? Jy sal moeilik raai wie gewen het! Video moontlik gemaak deur Engen SA #StroperResies2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer #grootpanstudiegroep
02 Jun 2023
Wat kan jy verwag by hierdie jaar se Stroper Resies 2023? #StroperResies2023 #GrootpanStudiegroep #DuPreezLandgoed #Farmspace #OnsPraatBoer
02 Jun 2023
2 JUNIE 2023 | GROOTPAN STROPER RESIES "mag die beste stroper wen" Gaan "Like" en "Share" ons page Stroper Resies #FarmSpace #GrootpanStudiegroep #StroperResies2023 #Pioneer #Syngenta #Novonprotecta #Yara #Agriseker #dieswartkatproductions
14 Mar 2023
Stroper Resies 2 Junie 2023 - Dis weer sulke tyd!!! Net groter en beter as altyd. Met die fokus op graan hantering. Dagboek die 2de nou! Navrae : Leandri 084 429 5007 #FarmSpace #GrootpanStudieGroep #CaseIH #Fendt #JohnDeere #Claas #NewHolland #MasseyFerguson
16 Feb 2023
Andre tells us exactly how this competition works, what the rules are and what criteria there is that each harvester have to comply with. #dupontpioneer #farmboek #newholland8070 #johndeere5708 #challenger520c #case6140 #claastucano570 #claaslexion760 #grootpanstudiegroep #stroperresies Video made possible by Du Pont Pioneer South Africa.
16 Apr 2020