Loading results…
Loading results…
Tagged #jonesmasjiene
86 results
Hoe werk Jones Masjiene se outomatiese los-voerkraal? Charl Botha vertel ons meer hoe hierdie droom 'n realiteit geword het en hoe dit werk. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Voerkraal #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jul 2025
As jy 'n gat wil maak, goed daarin gooi en dit in 'n pil verander, kyk hierso! Willie van Jones Masjiene vertel ons meer. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pilaanleg #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jun 2025
Waarmee is Willie besig? Kyk hierdie laser van Jones Masjiene. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Laser #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 May 2025
Jones Masjiene het 'n stoflose hamermeul gemaak en dit staan hier op Nampo 2025. Ja, jy het reg gelees... stofloos! Willie Jones wys ons hoe dit werk. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Hamermeul #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
Right, reg! Mielies of bene, maal gaan ons maal by Jones Masjiene op Nampo 2025? Bespaar kostes en maak jou eie pil voer vir jou vee. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #PilMasjiene #Nampo2025 #NampoApp #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
'n Jones Masjiene silo wat hardloop met meel... Rikus Botha verduidelik ons hoe dit hulle produksie in hul boerdery opgestoot het en hoe dit vir jou ook iets kan doen. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Silo #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Apr 2025
Waarna kyk jy as jy wil waarde toevoeg tot jou graan of voer? Willie Jones van Jones Masjiene vertel ons meer op die FarmSpace Pro Tour Mpumalanga dag in Bethal. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Apr 2025
Hoekom kan jy op 'n JONES MASJIENE hammermeul staat maak? Rikus Botha vertel ons meer oor hoeveel jare dié masjien al in sy boerdery waarde toevoeg. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Hammermeul #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Mar 2025
Right, reg! Jones Masjiene is gerat vir die FarmSpace Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. Willie Jones nooi julle uit om te gaan kyk wat hulle alles vir jou kan bied. Bespreek jou kaartjies vroegtydig. *Tickets at https://farmspace-ticket.co.za *carissa@farmspace.co.za | 0747010366 #FSProTour #JonesMasjiene #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Mar 2025
Hoe het Jones Masjiene Shaun Wallis hulle se boerdery verander? Hulle is in Matatiele en hy vertel ons meer oor hulle boerdery opset - van silo af tot voer vir die beeste. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pilmasjien #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Feb 2025
Hoe gebruik Sean Newborn hulle 'n Jones pelletizer in hulle besigheid? Hulle boer hier naby Matatiele en vertel hoe hulle boerdery begin het en is dit iets waarin jy kan belê. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pilmasjien #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Dec 2024
Hoe het Jones se masjiene Good Hope Farm Feeds se produksie verander? Andrew Jordaan vertel ons meer oor sy ervaring. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #GoodHopeFeeds #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2024
Waar het Bernard Arnoldi se verhouding begin met Jones Masjiene? Hy vertel meer oor hoe hulle nog Jones Masjienerie aangekoop het. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #PilMasjien #Masjiene #TopDiens #rightreg #Grondboontjies #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Oct 2024
Wat het Jones Masjiene KragDag 2024 toe gebring? Willie Jones van Jones Masjiene vat ons deur die pil masjien aanleg wat hier staan.. www.jonesmasjiene.co.za #KragDag2024 #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2024
Wat is Kwali Voere se ervaring met Jones se pilmasjiene? Martin Engelbrecht vertel hoekom hulle nou al 12 jaar 'n kliënt van Jones Masjiene is en watter effek hierdie masjien op sy besigheid het. www.jonesmasjiene.co.za Lees die artikel hier: https://farmspace.co.za/articles/jones-machines-the-heart-of-kwalivoeres-feed-production/ #JonesMasjiene #KwaliVoere #Pilmasjien #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Aug 2024
Wat het Tadeo Agri van Jones Masjiene te sê? Nico Meyer vertel meer wat hulle doen, hoe hy by Jones Masjiene uit gekom het en hoekom hy hulle vir enige iemand sal aanbeveel. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Voermenger #TadeoAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jun 2024
Dis heeltyd speeltyd by JONES MASJIENE op NAMPO 2024. Willie Jones wys ons hoe hy brand pille maak van bloekom boom hout. www.jonesmasjiene.co.za #Nampo2024 #JonesMasjiene #BloekomHoutPille #Farmspace #OnsPraatBoer
17 May 2024
Ons maal kopmeel by JONES MASJIENE op NAMPO 2024. Willie wys hoe dit werk. www.jonesmasjiene.co.za #Nampo2024 #FarmSpace #JonesMasjiene #mielies #nampoapp #OnsPraatBoer
16 May 2024
Johann praat met Willie van JONES MASJIENE oor die meul en pil masjien wat hulle by NAMPO 2024 het. www.jonesmasjiene.co.za #Nampo2024 #JonesMasjiene #Hamermeul #PilMasjien #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
Willie Jones van JONES MASJIENE by NAMPO 2024. Oom Willie sê hom soos hy is. www.jonesmasjiene.co.za #Nampo2024 #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2024