Loading results…
Loading results…
Tagged #jonesmasjiene
86 results
Hoe kan jy ronde bale in kleiner bale verander? Willie van Jones Masjiene wys ons waarmee hulle besig is. As jy dit kan droom - kan Jones dit doen! www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Baler #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2026
Het jy 'n ketel nodig vir jou mielies? Dit is nou nie meer 'n boiler nie... As jy enige vorm van voer het en jy wil dit na die volgende vlak vat - gesels met Jones Masjiene! www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Ketel #Voeraanleg #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 May 2026
Hoe kry Jones Masjiene dit reg om hul produkte te verkoop teen 2022 se pryse? - Nampo 2026. Oom Willie gesels diep dinge oor besigheid so vroeg in die oggend. https://jonesmasjiene.co.za/ #JonesMasjiene #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
Hoekom het jy 'n pil masjien nodig op jou plaas? Oom Willie vertel ons op Nampo 2026. Hierdie toerusting is Jones Masjiene se passie en hulle is al gesout met die vervaardiging. https://jonesmasjiene.co.za/ #JonesMasjiene #PilMasjien #Veevoer #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2026
Watse trein-bedryf het Jones Masjiene hier op Nampo 2026? Willie Jones wys ons hoe werk sy nuwe baal verwerking kontrepsie wat hulle hier aanmekaar geslaan het. https://jonesmasjiene.co.za/ #JonesMasjiene #BaalVerwerking #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Dit is altyd die moeite werd om by JONES MASJIENE op NAMPO 2026 te stop! Kom kyk hulle nuutste ontwerp wat 'n ronde baal in 'n blokkie baal verander. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #IetsNuut #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 May 2026
Dis altyd die moeite werd om by Jones Masjiene te stop. Hoekom moet jy by hulle kom draai op Nampo 2026? Kom kyk hulle nuutste ontwerp wat 'n ronde baal in 'n blokkie baal verander. https://jonesmasjiene.co.za/ #JonesMasjiene #IetsNuuts #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 May 2026
Waarmee is Jones Masjiene besig? 'n Baalbreker! Maar behalwe vir dit, kom kyk wat hulle alles vir jou by NAMPO 2026, standplaas: D21b gaan hê. Altyd innoverend, vol verrassings en die 2de beste! www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pilmasjiene #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Apr 2026
Hoekom het Ancois Potgieter hulle 'n Jones Masjiene pilmasjien aangeskaf? Sy verduidelik meer hoe lekker dit in hulle boerdery werk veral om vir hulle skape pille te maak. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pilmasjien #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Apr 2026
Wilco van Jones Masjiene gee vir sy pa nuwe perspektief op hulle fabriek masjienerie. Die jonger generasie sien dinge op 'n hele ander manier en dit kan 'n groot rol speel as dit kom by koste besparing. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Spaar #ParteVervaardiging #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Feb 2026
Hoe gaan 'n Jones Masjiene hamermeul jou lewe verander? Niklaas le Roux vertel ons meer hoe hierdie masjien waarde tot sy melkery toe gevoeg het. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Hamermeul #Melkery #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Nov 2025
Hoe kry jy genoeg voer veral wanneer dit kom by voerkrale? Ruan Blikkies vertel ons meer oor hoe hulle Jones se masjiene geintegreer het en dit hulle boerdery opset vergemaklik. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Voerkrale #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Oct 2025
Hoe voeg 'n Jones pilmasjien waarde toe tot jou skaapboerdery? Stefan Pretorius vertel ons meer oor hulle drukbeweiding, hoe hulle opset lyk en waar hierdie masjien inpas. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pilmasjien #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Oct 2025
Hoe gebruik Luan Ludick Jones se pilmasjien om sy skape te voer? Hy vertel ons meer oor hoe hierdie masjien vir hom waarde toevoeg. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pilmasjien #SkaapBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Sept 2025
Jones Masjiene bou die 2de beste pilmasjien in Afrika! Willie Jones vertel ons meer by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pilmasjien #FSProTourPaarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Aug 2025
Die Pro Tour Kaap 2025 bring ’n dag vol innovasie, praktiese landbou-demonstrasies en waardevolle netwerkgeleenthede. 🌾 Beleef die nuutste tegnologie, leer saam met mede-boere en geniet ’n heerlike middagete in ’n gemaklike atmosfeer by Hoër Landbouskool Boland. Verseker jou plek vandag by 👉 www.farmspace-ticket.co.za #JonesMasjiene #FSProTourPaarl #HoërLandbouskoolBoland #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Aug 2025
Oom Willie het nog nooit so baie gesweet nie! Bring jou voer FS Pro Tour Wes-Kaap toe en JONES MASJIENE wys vir jou hoe om dit in pil vorm te verander hier by Hoër Landbouskool Boland. Kaartjies verkoop baie vinnig so kry joune nou op www.farmspace-ticket.co.za. #JonesMasjiene #Pilmasjien #HoërLandbouskoolBoland #FSProTourPaarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Aug 2025
Wie stal almal uit by Pro Tour Wes-Kaap die 20ste Augustus in Paarl? Hier is 'n paar van hulle... Slegs 300 kaartjies beskikbaar vanaf R100 per kaartjie, kry joune vandag nog: www.farmspace-tickets.co.za. #SantamAgri #SAAI #Massey #CaseiH #CLAAS #NIKDrones #JonesMasjiene #PacSys #PiketImplemente #Bontera #AquaCheck #AgriHawk #TitanGlobal #Thubatech #Zimmatic #TigerWheel&Tyre #GrovePrecision
13 Aug 2025
Ons gesels met Willie oor hoe lank hy in die industrie is, hoe Jones Masjiene begin het en hoe hy te werk gaan om jou drome 'n realiteit te maak. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #KragDag2025 #JonesSeOorsprong #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Aug 2025
Jones Masjiene gaan by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap wees! Maak seker dat jy nie die aksie van dié dag saam met Willie en vele meer mis nie. www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #FSProTourPaarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Aug 2025