Loading results…
Loading results…
Tagged #jupidex
64 results
Nuwe Kverneland TS Seed Drill, fynsaad planter op FarmSpace Market. www.farmspacemarket.co.za #farmspace #onspraatboer #Kverneland #jupidex ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply
17 Feb 2023
Nuwe 5m en 7m hoespoed disse van Kverneland op FarmSpace Market! Reserwe Pryse 5m R720k +VAT, 7m R802K +VAT. www.farmspacemarket.co.za #kverneland #Qualidisc #FarmSpace #OnsPraatBoer #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #jupidex ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply
17 Feb 2023
Kverneland Enduro Pro 3000 en 3500 te koop op Farmspace Market. Jupidex het hierdie twee implemente wat op die veiling gaan wees. Hierdie masjiene is nuut. Hulle weet nie hoe grond smaak nie. Die Enduro Pro 3000 se reserwe prys is R272k + btw en die Enduro Pro 3500 se reserwe prys is R312k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Kverneland #Farmspace #OnsPraatBoer
17 Feb 2023
Kverneland omslaan ploeë - 3, 4, 5 en 6 skaar op Farmspace Market. Jupidex het 4 ES100 reeks omslaan ploeë wat hulle op die veiling sit. Hierdie implemente is in 'n uitstekende toestand. Reserwe prys vir die 3 skaar ploeg is R315k + btw. Die 4 skaar ploeg se reserwe is R338k + btw. Die 5 skaar ploeg se reserwe is R417k + btw en die 6 skaar ploeg se reserwe prys is R477k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Kverneland #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Feb 2023
Carraro Spuite deur Jupidex op Farmspace Market. 600L Reserwe prys: R50.8k + btw. 800L Reserwe prys: R59k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Carraro #Farmspace #OnsPraatBoer
17 Feb 2023
Kverneland A-Drill 200H op Farmspace Market. Hierdie A-Drill staan nog op sy palet soos dit van die fabriek af gekom het. Reserwe prysop dit is R133.6k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Kverneland #Farmspace #OnsPraatBoer
17 Feb 2023
Kverneland Actipack op Farmspace Market. Hier is 'n 3m en 'n 4m. Reserwe prys van die 3m is R62.6k + btw. Die reserwe prys van die 4m is R88.2k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Kverneland #Farmspace #OnsPraatBoer
17 Feb 2023
Wolagri Balers op Farmspace Market. Hier is 'n Wolagri R10 Columbia Round Baler en 'n Wolagri R98 Columbia Energy Round Baler. Hierdie balers het geen reserwe pryse nie. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Wolagri #Farmspace #OnsPraatBoer
16 Feb 2023
Dondi Tool Carriers, 8m en 'n 10m, op Farmspace Market. Dondi 8m reserwe prys: R294k + btw en die reserwe prys op die Dondi 10m is R433.8k + btw. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Dondi #Jupidex #Farmspace #OnsPraatBoer
16 Feb 2023
Celikel Voermengers op Farmspace Market. Hierdie voermengers lyk nog baie, baie mooi binne en buite. Jupidex is die trotse verspreider van hierdie voermengers. Die 8m3 se reserwe prys is R216.5k + btw. Die 12m3 se reserwe prys is R280.2k + btw en die 16m3 se reserwe prys is R398.5k + btw. www.farmspacemarket.co.za Klik op die tye hieronder om na die Celikel voermenger se video te sien waarin jy belangstel. 00:00 Introduction 00:28 Celikel 8m3 02:09 Celikel 12m3 02:37 Celikel 16m3 04:19 Outro ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Celikel #Farmspace #OnsPraatBoer
16 Feb 2023
Jupidex Alpler Slashers op Farmspace Market. Daar is die 1.5m en die 1.8m beskikbaar. Die reserwe prys op die 1.5m is R30.3k + btw en die reserwe op die 1.8m is R37.5k + btw. Terwyl vooraad hou. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Alpler #Farmspace #OnsPraatBoer
16 Feb 2023
Vicon Snymasjiene deur Jupidex op Farmspace Market. Die 532 se reserwe prys is R276k + btw en die 540 se reserwe prys is R322k + btw. Hierdie snymasjiene is nog nat nuut en het nog glad nie die smaak van lusern geproe nie. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Vicon #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Feb 2023
Nuwe Alpler GSR 20 Kalk Strooier deur Jupidex op Farmspace Market. Reserwe R796 000 +VAT. Moenie hierdie bargain mis nie. www.farmspacemarket.co.za ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #Alpler #Jupidex #OnsPraatBoer
15 Feb 2023
13 Balers! Die King Price Baler Challenge 2023! Wie het gewen? Die volledige challenge asook die finale resultate aan die einde. Baie dankie aan al ons deelnemers. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #OnsPraatBoer #KingPriceAgri #CaseIH #Kuhn #Valtrac #Vermeer #McHale #Jupidex #MasseyFerguson #Claas #Krone #RovicLeers #NewHolland
02 Feb 2023
McHale F5400 op King Price Baler Challenge 2023. Davel van Jupidex vertel ons van die kleiner boetie in die staal van hul McHale baler reeks. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #BalerChallenge2023 #ValtracSouthAfrica #Jupidex #McHale #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2023
King Price Insurance Baler Challenge 1 Feb 2023 - McHale F5400/F5500. Dawie Britz vertel ons oor sy ervaring met die McHale balers. www.balerchallenge.co.za #farmspace #KingPriceAgri #FarmSpace #onspraatboer #Jupidex #F5000series
24 Jan 2023
King Price Insurance Baler Challenge 1 Feb 2023 - McHale V6-750. Davel van Jupidex vat ons deur die McHale V6-750 baler se bell's en whistles. www.balerchallenge.co.za #farmspace #KingPriceAgri #FarmSpace #onspraatboer #Jupidex #mchale
23 Jan 2023
CLG ripper op Massey Ferguson Master Mechanic Seisoen 2 Baie dankie Jupidex vir die leen van die Kverneland ripper. Kyk hierdie twee ordentlike masjiene bymekaar! www.mfmechanic.co.za | www.jupidex.co.za #Jupidex #Kverneland #Ripper #MasseyFerguson #MasterMechanic #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Dec 2022
Hoeveel verskillende tipes staal is op 'n Kverneland implement? Sigmund vertel my waar hulle vandaan kom en wat hulle filosofie is. www.jupidex.co.za #kverneland #Jupidex #FarmSpace #NampoKaap2022 #OnsPraatBoer
29 Sept 2022
Waar kom Mchale vandaan? En hoe goed doen McHale as dit kom by kulvoer? Davel van www.jupidex.co.za vertel meer. #jupidex #FarmSpace #McHale #NampoKaap2022
19 Sept 2022