Loading results…
Loading results…
Tagged #nampo2025
154 results
Hoe lyk Agri Afrika op Nampo 2025? Hier is 'n vinnige toer van wat alles by die Agri Afrika stand is. Baie grondbewerking toerusting en nog meer grondbewerking toerusting. https://www.agriafrika.co.za/ #AgriAfrika #Grondbewerking #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
Wat het Southtrade by Nampo 2025? Hulle spesialiseer eintlik in boord spuite, maar hier is ook 'n aartappel spuit wat baie interessant lyk. Kontak hulle as jy nog inligting soek: Kantoor: 0219816044 of vir Danie direk 0822140883. https://southtrade.co.za/ #Southtrade #Spuite #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
Jy kry nou 'n Deutz-Fahr trekker met hoër kW by Smith Power Equipment op NAMPO 2025. Dennis vertel meer oor die groter reeks trekkers wat hulle aanhou en dan gooi hy so ietsie in oor die Kubota South Africa trekkers waarvan hulle ook die agente is. Kontak hom as jy meer inligting soek: Dennis - 082 305 0500 www.smithpower.co.za #SmithPowerEquipment #DeutzFahr #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
Hier is sommer twee Xerion trekkers by Claas op Nampo 2025. Mense, hierdie lyk darem mooi! Die een het wiele en die ander een het tracks. Dustin vertel ons meer. www.claas.com/en-za #Claas #XerionSeries #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
Hoe het Massey Ferguson Nampo 2025 ervaar? Met hulle spesiale aanbiedinge was hulle heeltyd besig en die boere het hulle baie goed ondersteun. https://www.masseyferguson.com/en_za.html #MasseyFerguson #AGCO #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
Fendt bied 'n 5 jaar / 5000 uur waarborg aan op Nampo 2025. Die 3000 uur diens waarborg het hulle nog nie bankkrot gemaak nie. Kom ons kyk wat doen die nuwe waarborg. https://www.fendt.com/za/ #Fendt #AGCO #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
Wat het Grovè Precision Specialist op Nampo 2025? CR verduidelik vr my hoe die CHCNAV sisteem werk en hoekom hulle glo in hierdie produk. https://groveprecision.com/ #GrovePrecisionSpecialist #CHCNAV #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
Waaroor gaan die Pannar Seed Sprout App by NAMPO 2025?Jy kan na produk informasie kyk, watter tipe kultivars daar is en selfs siektes opsoek. https://www.pannar.com/ #PannarSeed #SproutApp #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
Waar kry jy die grootste trekker op Nampo 2025? By John Deere natuurlik. Ons gesels met Hein oor die 9RX monster van 'n masjien se tracks, enjin, hidroliese sisteem en die cab. https://www.deere.africa/en/index.html #JohnDeere #9RX #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
Wat het Stara hierdie jaar op Nampo 2025? Hulle is nou amptelik in Suid Afrika en die toerusting het soveel meer geword. Implemente van plant tot stroop, hulle kan jou uitsort. Kontak vir Franco 0662133801, as jy meer inligting soek. #StaraSA #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
Soek jy 'n skadunet vir daai plekkie in jou tuin? Andre van Knittex wys ons hulle reeks op Nampo 2025. Citrus boorde, tuin, motor afdakke, groentetuine ... skadu nette vir enige applikasie. https://www.knittex.co.za/ #Knittex #Skadunet #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
Hoe effektief werk die Inroda? Wimpie van Agripieces vertel ons meer op Nampo 2025. Hierdie implement sit vir jou kalk in die grond tussen 200 na 600mm wat deur 'n fan geblaas word. Perfek om 'n versuuringslaag op te hef. www.agripieces.co.za #Agripieces #Inroda #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
Is 'n pomp op 'n drone maar net 'n pomp? Hugo by XAG op Nampo 2025 verduidelik. Dis bekostigbaar en maklik om die pompe op die P100 Pro Drone te vervang. Jy kan dit sommer self doen. https://nik.co.za/ #NIK #XAG #P100ProDrone #Nampo2025 #OnsPraatBoer
16 May 2025
Die Toyota Cheetahs het 'n nuwe borg - Dekalb / Bayer Crop Science! Rory Duncan vertel ons meer waarna toe hulle oppad is. Die Cheetahs is in die regte rigting. www.cropscience.bayer.co.za/en #DEKALB #BayerCropScience #ToyotaCheetahs #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
Het jy geweet dat jou XAG drone en FieldView nou met mekaar kan praat? - NAMPO 2025. 'n App en jou P100 Pro Drone kan met mekaar kommunikeer en al die data kan jy aflaai om te bestudeer. Hugo vertel ons meer. https://nik.co.za/ #NIK #XAG #P100ProDrone #FieldView #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatboer
15 May 2025
Hoe gaan Agripieces vir jou implemente rubber opsit? - Nampo 2025. Planters, trekkers, implemente, stropers... as jy 'n band soek kan Kallie jou help. Kontak hom gerus vir meer navrae: 082 892 7976 www.agripieces.co.za #Agripieces #Tyres #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2025
Hou jy van grassny? Husqvarna se Automower doen dit sommer vir jou op Nampo 2025. Die ding mag dalk klein wees, maar lui is dit nie. Maak nie saak hoe groot jou grasperk is nie. https://bit.ly/3daOj6t #HusqvarnaSA #Automower #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2025
Plant jy nogsteeds met jou ou Massey planter? AGCO het 'n awesome nuwe een op Nampo 2025. Hierdie planter is so indrukwekkend ek is sommer lus en koop self een. https://www.masseyferguson.com/en_za.html #MasseyFerguson #AGCO #Palnter #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2025
Ek en Johan Bibbey is ewe opgewonde oor die rigting wat die Cheetahs inslaan by Nampo 2025. Dekalb SA is 'n trotse nuwe borg van die Toyota Cheetahs. Wat sê hy alles? www.cropscience.bayer.co.za/en #DEKALB #BayerCropScience #ToyotaCheetahs #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2025
Soek jy landbou toerusting waarmee jy in die grond kan speel? Horsch het alles op Nampo 2025. Charl vertel ons meer van hulle skoffels, hoëspoeddisse, planters en spuite. https://terratill.co.za/ #Horsch #TerraTillImplements #Grondbewerking #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2025