Loading results…
Loading results…
Tagged #nampoalfa2023
30 results
Ons praat met Chris van Ikamela Safaris by NAMPO ALFA 2023 oor hulle samewerking met Buffelcor Boerdery en die kwaliteit wat julle op aanbiedding het. www.ikamelasafaris.com #nampoalfa2023 #ikamelasafaris #farmspace #onspraatboer
12 Oct 2023
Ons praat met Jed van Otterskloof Private Hunting Reserve by NAMPO ALFA 2023 oor wat hulle alles kan bied aan hulle gaste. www.otterskloof.com #NampoAlfa2023 #OtterskloofPrivateHuntingReserve #Farmspace #Onspraatboer
12 Oct 2023
Hoekom moet jy King Price Insurance kies as jou versekeraar? Kobus vertel ons meer by NAMPO ALFA 2023. Besoek www.kingprice.co.za #NampoAlfa2023 #KingPriceInsurance #Versekering #Farmspace #OnsPraatBoer
12 Oct 2023
Radio Raps se Jonathan aka Rikus De Beer wandel saam met ons deur die visvang stalletjies by NAMPO ALFA 2023. Eintlik hou die man van visvang en die buitelewe. www.nampoalfa.co.za #NampoAlfa2023 #RikusDeBeer #farmspace #onspraatboer
12 Oct 2023
Jy kan WEN met Husqvarna. Hoe om in te skryf: Gedurende die kompetisieperiode (10 September 2023 tot 28 Oktober 2023) moet deelnemers - • Kyk na Suid-Afrika se rugbywedstryde gedurende hierdie bepaalde tydperk; • Sien 'n 'Hand Off'-oomblik in die rugbywedstryd raak; • Gaan na Husqvarna se Facebook-bladsy en vertel hulle wanneer die 'Hand Off'-oomblik op enige een van 'Husqvarna's Hand Off Competition'-plasings plaasgevind het. Prys: • Een (1) gelukkige wenner sal 'n HUSQVARNA AUTOMOWER® 420 ter waarde van R32,100 ontvang. https://bit.ly/3daOj6t #NampoAlfa2023 #WeAreHusqvarna #Automower #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Oct 2023
Ons praat met Andre van Hogzilla 4x4 oor die boswa wat hulle NAMPO ALFA 2023 toe gebring het. www.hogzilla4x4.com #NampoAlfa2023 #hogzilla #farmspace #onspraatboer
12 Oct 2023
Ons praat met Neil van Multech oor die kwaliteit herlaai toerusting wat hulle gebring het na NAMPO ALFA 2023 toe. www.multech.online #NampoAlfa2023 #multech #farmspace #onspraatboer
12 Oct 2023
Ons praat met Willie Kruger van RFID-Experts Africa by NAMPO ALFA 2023 oor hulle Studmaster sorteer skaal. Kontak Leandri Nel by 021 201 0401 #NampoAlfa2023 #rfidexpertsafrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Oct 2023
Test drive jou geweer voor jy hom koop. Kom NAMPO ALFA 2023 toe en skiet saam met ons 'n hele reeks gewere op die nuwe skietbaan. Kan nie wag nie!! www.nampoalfa.co.za #nampoalfa2023 #farmspace #onspraatboer
11 Oct 2023
Spesiaal geteelde Droogtebees hierdie jaar op NAMPO ALFA 2023. Moet dit nie mis nie! www.nampoalfa.co.za #nampoalfa2023 #farmspace #onspraatboer
11 Oct 2023