Loading results…
Loading results…
Tagged #nampokaap2023
41 results
Cobus van Africa Biomass Company vertel ons meer van hulle self vervaardigde kompos draaier hier by NAMPO Kaap / Cape 2023. www.abc.co.za #NampoKaap2023 #AfricaBiomassCompany #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2023
Nog nie die regte waterpomp gekry nie? Kom loer na Husqvarna se "light agriculture" reeks hier by NAMPO Kaap / Cape 2023. https://bit.ly/3daOj6t #NampoKaap2023 #Husqvarna #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2023
Wie gaan die gelukkige wenner wees wat die Landini Solis huis toe vat? Landini Tractors South Africa gee 'n trekker weg as deel van hulle promosie hier op NAMPO Kaap / Cape 2023. http://www.argosa.co.za/ #NampoKaap2023 #LandiniSA #ArgoIndustrial #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2023
Ons gesels met Johan en Theo van Bearings International by Nampo Kaap / Cape 2023 oor hulle voetspoor in die Wes-Kaap asook wat hulle alles vir jou kan bied. www.bearings.co.za #NampoKaap2023 #BearingsInternational #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2023
Hoekom moet jy in 'n Isuzu trok belê? Mpho vertel ons meer by NAMPO Kaap / Cape 2023 asook oor al die verskillende opsies wat hulle vir jou kan bied. #NampoKaap2023 #Izuzu #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2023
As jy 'n spray drone wil koop, is XAG die oplossing vir jou. Ons gesels met Christopher van Jupidex hier by Nampo Kaap / Cape 2023. #NampoKaap2023 #Jupidex #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Sept 2023
Is jou PTO shaft reg? Mickey van Rovic Leers wys my wat moet en nie moet nie by NAMPO Kaap / Cape 2023. www.rovicleers.co.za #NampoKaap2023 #RovicLeers #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Sept 2023
Opsoek na goeie veehanteringstoerusting? Ons gesels met Charlotte van Algar Ind BK hier by NAMPO Kaap / Cape 2023. www.algar.co.za #NampoKaap2023 #Algar #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Sept 2023
Moeg gesoek na oplossings vir jou boerdery? Ons hoor by Kas van Agrihawk Precision Aerial Crop Science hier by Nampo Kaap 2023 wat hulle alles vir jou kan bied met hulle drone tegnologie. www.agrihawk.co.za #NampoKaap2023 #Agrihawk #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Sept 2023
AECI Plant Health op NAMPO Kaap / Cape 2023. Weet hulle darem iets? Stefan vertel hoe hulle jou help. www.aeciworld.com #NampoKaap2023 #AECI #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Sept 2023
Ons kuier weer by New Holland Agriculture South Africa hier op NAMPO Kaap / Cape 2023. Jaco gee ons bietjie geskiedenis oor die balers en vertel hoekom jy 'n New Holland baler vir jou boerdery moet aanskaf. www.newhollandag.co.za #NAMPOKaap2023 #NewHollandAgricultureSouthAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Sept 2023
Livetrack SA se Corné & Deon gesels oor hulle modifikasies en veranderinge op die wel bekende Buffel. Die manne verstaan die behoeftes van 'n beesboer. www.livetracksa.com #NampoKaap2023 #LivetrackSA #Buffel #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Sept 2023
Hoekom is Africa Thermal Insulations die voorloper as dit kom by insulasie? Bennie vertel ons meer hier op NAMPO Kaap / Cape 2023. https://alububble.co.za/ #NampoKaap2023 #ATI #Alububble #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Sept 2023
Demonstrasies, spitbraai en lekker kuier - wat meer wil jy hê? Ottosdal Landini hou 'n boeredag volgende Dinsdag, 19 September 2023. RSVP: 0722231325 www.ottosdallandini.argo-dealer.com #NampoKaap2023 #OttosdalLandini #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2023
Massey Ferguson het 'n spesiale aanbieding op hulle boordtrekkers hier by NAMPO Kaap / Cape 2023. https://www.masseyferguson.com/en_za/ #NampoKaap2023 #AGCO #MasseyFerguson #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2023
Jannie en Chris vertel vir Tinus meer oor hulle besigheid, dienste en wat jy kan wen as jy by hulle stalletjie kom inloer. https://www.agrisell.co.za/ #NampoKaap2023 #Agrisell #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2023
Die manne van Van Zyl Staalwerke het implemente wat die Kaapse boere ook opgewonde kan maak hier by NAMPO Kaap / Cape 2023. Niel vertel ons meer. www.vzsgroup.co.za #NampoKaap2023 #VanZylStaalwerke #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2023
Moeg om in die donker te braai of wil jy net deur loadshedding kom? NiteCoreSA.co.za het die regte lig vir jou. Kom kyk hulle produkte hier by NAMPO Kaap / Cape 2023 in die Total saal. Kontak Celesti by 083 410 6005 | www.nitecoresa.co.za #NampoKaap2023 #NiteCoreSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2023
Kyk hierdie unieke oplossing deur Crop Angel South Africa vir die Weskaap se fyn graan. Andre vertel ons hoe dit werk hier by NAMPO Kaap / Cape 2023. Kontak Andre Lourens: 0827748935 www.cropangel.co.za #CropAngel #NampoKaap2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2023
Eksklusiewe promosie by Zimmatic by Lindsay nou op NAMPO Kaap / Cape 2023! Kry afslag en vele meer op jou spilpunte as jy aansluit by Zimmatic. Slegs geldig by Nampo Kaap. https://www.lindsay.com/mea/af/ #Zimmatic #NampoKaap2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2023