Loading results…
Loading results…
Tagged #rovicleers
80 results
Kuhn sleepspuit op AgriTechnica 2023. Wat is nuut en hoekom Kuhn? www.rovicleers.co.za #AgriTechnica2023 #RovicLeers #Kuhn #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2024
Rovic Leers by Balfour Hooidag 2024. Krone se wa lyk soos 'n kuilvoer wa maar met 'n "pickup"? Mike vertel ons meer wat hierdie masjien doen, waar hulle met hom heen gaan en waar dit orals werk. www.rovicleers.co.za #BalfourHooidag2024 #RovicLeers #Krone #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jan 2024
Rovic Leers by Balfour Hooidag 2024. Hoekom Kuhn? Mike vertel ons meer. As jy in die mark is vir enige hooitoerusting, maak seker jy kyk hierdie een deur. www.rovicleers.co.za #BalfourHooidag2024 #RovicLeers #Kuhn #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2024
Rovic Leers se Kuhn dubbel rotary kraghark is by Balfour Hooidag 2024. Mike vertel ons meer hoekom jy 'n GA 8131 moet oorweeg. www.rovicleers.co.za #BalfourHooidag2024 #RovicLeers #Kuhn #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jan 2024
Het jy van Rovic Leers se spesiale aanbod gehoor wat tot einde Januarie 2024 aan is? Van hooimaaktoeristing, balers, spuite en nog vele meer, alles moet gaan! Besoek www.rovicleers.co.za om seker te maak jy mis nie uit nie. #RovicLeers #SpesialeAanbod #HooiToerusting #BalersEnSpuite #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Dec 2023
KRONE Agriculture is by AGRITECHNICA 2023. Kyk hulle weergawe van die toekoms - hoe goed getrek moet word. www.rovicleers.co.za #AgriTechnica2023 #RovicLeers #Krone #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Nov 2023
Carel van Rovic Leers wys my vir KARL van KUHN by AGRITECHNICA 2023. www.rovicleers.co.za #AgriTechnica2023 #RovicLeers #Kuhn #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Nov 2023
Hoe werk n big pack baler se knoper sisteem? Carel wys ons Krone se nuwe double knotter stelsel deur Rovic Leers. www.rovicleers.co.za #RovicLeers #Krone #DoubleKnotter #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Sept 2023
Jy hoef nie weer te sukkel met jou besproeiing sisteem wat verstop is nie. Gaan kry die regte filters by Rovic Leers. Frank vertel ons meer op NAMPO Kaap / Cape 2023. www.rovicleers.co.za #NampoKaap2023 #RovicLeers #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2023
Is jou PTO shaft reg? Mickey van Rovic Leers wys my wat moet en nie moet nie by NAMPO Kaap / Cape 2023. www.rovicleers.co.za #NampoKaap2023 #RovicLeers #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Sept 2023
Kom kyk Rovic Leers se cool stage hier by Nampo Kaap 2023. Moet dit nie mis nie! Hulle is in die BKB Saal. www.rovicleers.co.za #NampoKaap2023 #NampoCape2023 #RovicLeers #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2023
Wat is vertical tillage en waar pas dit in jou boerdery in? Mike van Rovic Leers vertel ons oor die Vertical Tillage masjien van KUHN by Val Boeredag 2023. www.rovicleers.co.za #RovicLeers #VerticalTillage #Kuhn #ValBoeredag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jul 2023
Rovic Leers se SyncroSpread op Val Boeredag 2023. www.rovicleers.co.za #RovicLeers #SynchroSpread #ValBoeredag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jul 2023
Kyk hierdie kombinasie! Van 4 bewerkings na 1. Kuhn KragEg met Arigo Fynsaad Planter Kombinasie. www.rovicleers.co.za #FarmSpace #OnsPraatBoer #RovicLeers #KuhnPowerHarrow #Arigo #Kuhn
27 Jun 2023
Rovic Leers op NAMPO 2023. Strooiers, planters, kerwers, balers, rippers, planters en nog vele meer ... hier gaan jy kry wat jy soek. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #RovicLeers #Farmspace #OnsPraatBoer
19 May 2023
Wat dink Heinru van Aswegen van die Krone Gen 5 Big Pack? Hoe vergelyk hy met die Gen 4?www.rovicleers.co.za #FarmSpace #RovicLeers #OnsPraatBoer
10 Mar 2023
13 Balers! Die King Price Baler Challenge 2023! Wie het gewen? Die volledige challenge asook die finale resultate aan die einde. Baie dankie aan al ons deelnemers. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #OnsPraatBoer #KingPriceAgri #CaseIH #Kuhn #Valtrac #Vermeer #McHale #Jupidex #MasseyFerguson #Claas #Krone #RovicLeers #NewHolland
02 Feb 2023
King Price Baler Challenge 1 Feb 2023 - Krone Comprima F125. Mike vertel ons meer van hierdie baler en waar sy sterkpunte is. www.balerchallenge.co.za #FarmSpace #KingPriceAgri #FarmSpace #onspraatboer #Krone #rovicleers
21 Jan 2023
Krone GEN 5 Big Pack. Hoe vergelyk hy met die GEN 4? Waar kom die hoë kapasiteit vandaan? Carel verduidelik. www.rovicleers.co.za Lees meer hier oor die Baler: https://farmspace.co.za/articles/krone-big-pack-generation-5/ #Krone #RovicLeers #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Dec 2022
Ons baal met die Krone GEN 5 Big Pack! Carel verduidelik van die tegnologie op die baler. Baie indrukwekkend! www.rovicleers.co.za #FarmSpace #Krone #RovicLeers #OnsPraatBoer #BigPack #KroneGEN5
14 Dec 2022