Loading results…
Loading results…
Tagged #stroperresies2024
40 results
Fendt is reg vir die resies met hulle IDEAL 8 Stroper by die Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.fendt.com/za/index #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep AGCO #Fendt #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jun 2024
Ons gesels met Shaun van SOL Klerksdorp (Speciality Oil & Lube) by Stroper Resies 2024 oor hulle olie en filter reekse. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.vbhydraulics.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #SpecialityOilAndLube #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jun 2024
Pioneer Seed South Africa op Stroper Resies 2024. Lian Lotter vertel meer. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.stroperresies.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #Pioneer #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jun 2024
Wat bring John Deere vir die Klas 6 en 8 by die Stroper Resies 2024? Moontlik gemaak deur Engen SA. https://www.deere.africa/en/ #stroperresies2024 #GrootpasnStudiegroep #JohnDeere #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Hoe werk Arlington Staalwerke se Stubble Master in ander grond toestande? - Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.arlington-staalwerke.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #ArlingtonStaalwerke #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Ons gesels met Francois van Wurth South Africa by die Stroper Resies 2024 oor die waarde wat hulle kan toevoeg op jou plaas. Moontlik gemaak deur Engen SA. https://eshop.wurth.co.za/farmspace #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #WurthSA #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Jonsson Workwear by die Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.jonssonsworkwear.com #stroperresies2024 #GrootpanStudiegroep #JonssonsWorkwear #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Wat bring CLAAS South Africa Stroper Resies 2024 toe? Moontlik gemaak deur Engen SA. www.claas.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #ClaasSA #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Ons gesels met Blackie van LEMKEN by die Stroper Resies 2024 oor hulle Karat 10 en Rubin 12 950/KIA grondbewerkings toerusting. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.lemken.com/en-za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #Lemken #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Ons praat met Addie van Henyo Bande by die Stroper Resies 2024 oor die dienste wat hulle bied en die vilcanizing wat hulle doen om jou trekkes se bande reg te maak. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.henyobande.com #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #HenyoBande #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
New Holland Agriculture South Africa se inskrywings vir die Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.newholland.com/za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #NewHollandSA #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Ons gesels met Lood van Molopo plumbing & solar by die Stroper Resies 2024 oor die diens wat hulle bied en die lootjies wat hulle verkoop ten bate van Laerskool Burgerdorp. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.moloposolar.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #MolopoSolar #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Vat jou sitkamer jagveld toe Steel Contours Bakkie Tralies op Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.steelcontours.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #SteelContours #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Die verdedigende kampioen van klas 8. Die Case IH SA 8250 op Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.caseih.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #CaseIH #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Case IH SA 6150 op Stroper Resies 2024. Moontlik gemaak deur Engen SA. www.caseih.co.za #StroperResies2024 #GrootpanStudiegroep #CaseIH #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Oppad na Stroper Resies 2024 Demos. Saam Engen SA bly jy nommer een. Sien jou daar! www.stroperresies.co.za #StroperResies2024 #TapkarResies2024 #GrootpanStudiegroep #EngenSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Jun 2024
Die tapkar resies vind Vrydag, 7 Junie 2024, om 11:30 by die Stroper Resies plaas. Kom maak 'n draai by Grootpan en kyk watter een die beste by jou boerdery gaan pas! www.stroperresies.co.za #StroperResies2024 #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jun 2024
Demodag Donderdag, 6 Junie 2024, by die Stroper Resies. Maak seker dat jy by Grootpan uitkom! www.stroperresies.co.za #StroperResies2024 #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jun 2024
Stroper Resies 2024 is om die draai, 6 en 7 Junie 2024. Moet dit nie mis nie! www.stroperresies.co.za #StroperResies2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 May 2024
Stroper Resies 6 en 7 Junie 2024. Al die groot manne gaan daar wees, Fendt IDEAL 8, Massey Ferguson 9695, New Holland Agriculture South Africa en vele ander. Jy kan dit nie mis nie!! admin@brettco.co.za | 084 429 5007 #Nampo2024 #StroperResies2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2024