Loading results…
Loading results…
Tagged #caseih
148 results
Of jy nou groot skaal plant of daaglikse take moet aanpak, Case IH het die regte trekker vir jou plaas! Die manne van Case IH vat ons op 'n toer deur hulle nuwe Puma 220 trekker, hulle Ecolo-Til 2500 en hulle JX75T trekker by die FarmSpace Pro-Tour in Bethal! https://www.caseih.com/en-za/southafrica #CaseIH #Puma220 #JX75T #FarmSpaceProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Mar 2025
Daniel Dames van Case IH hoop om jou die 5de Maart by die FarmSpace Pro Tour in Bethal te sien! Sit gemaklik onder die skaduwee terwyl hulle die trekkers en implemente na jou toe bring. Maak seker jy boek jou kaartjies NOU, op die FarmSpace Pro-Tour webblad: https://farmspace-ticket.co.za/ en kom geniet die dag saam met ons! #CaseIH #ProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Feb 2025
Case IH gaan alles uithaal en wys by die FarmSpace Pro Tour in Bethal. Bespreek jou kaartjie vroegtydig om seker te maak jy mis nie uit op hierdie boeredag nie! www.fsprotour.co.za / https://farmspace-ticket.co.za/ #fsprotour #CaseIH #Boeredag #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jan 2025
Hoekom is Case IH se nuwe 50 reeks Patriot spuit ‘n “game changer” teenoor hulle vorige reeks? Skolla vertel ons meer oor al die groot veranderinge wat hulle gemaak het op hulle nuwe spuit reeks. http://www.caseih.com/ https://farmspace.co.za/articles/case-ih-patriot-3250/ #CaseIH #Patriot #SpuitDemodag2024 #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jan 2025
Wat is nog 'n groot verskil wat Case IH aan hulle spuit gemaak het? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jan 2025
Sny soos ‘n warm mes deur botter met die Case IH WD1905 platsnyer! Gerhard Benadé deel sy ervaring met die platsnyer en vertel ons meer oor die waarde wat dit vir sy boerdery toegevoeg het. *** Sny 60-70 hektaar per dag *** https://www.caseih.com/ #CaseIH #WD1905 #Platsnyer #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jan 2025
In watse reekse kan jy die Case IH spuit kry? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jan 2025
Wat is die Carbon Bee op die Case IH spuit en hoe werk dit? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jan 2025
Wat is deel van die Case IH Patriot spuit se tenk en hoe werk die krane? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Dec 2024
Hoe werk die Case IH Patriot spuit se dryfsisteem en kontrole? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Dec 2024
Boer in styl met die nuwe Case IH LB436 HD baler! Daniel Dames vertel ons meer oor hoe hierdie baler funksioneer tydens die Big Pack Demodag 2024 en watter waarde dit vir jou boerdery kan toevoeg. www.caseih.com Lees meer oor die baler hier: https://farmspace.co.za/articles/case-ih-lb-436-hd/ #CaseIH #LB436HD #CordexAgri #BigPackDemodag2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Dec 2024
Watse "add-ons" kan Case IH vir jou aanbied op hulle Patriot spuit? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Dec 2024
Hoe werk die Case IH Patriot spuit se dryfsisteem en kontrole? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Dec 2024
Watse verskil het Case IH ingebring met betrekking tot hulle spuite? www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Dec 2024
Ons begin by die voorkant van die Case IH hoogloopspuit - vind uit hoe dit veral tegnologie gedrewe is. www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Dec 2024
Hoe lyk 7 balers teen 25 km/h? 17 Ha, 7 balers, 7 min. Dit is hoe dit gedoen is op die Cordex Big Pack Demodag 2024. #CordexAgri #BigPackDemodag2024 #NewHolland #Krone #CaseIH #MasseyFerguson #Kuhn
22 Dec 2024
Wat is nuut op die Case IH Patriot spuite? Ons deel binnekort meer inligting! www.caseih.com #SyngentaSpuitDemodag2024 #CaseIH #Patriot #Hoogloopspuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Dec 2024
Case IH Speed-Tiller hoëspoeddis, waar spoed en presisie ontmoet! Johan Opperman deel sy ervaring met die Case IH Speed-Tiller en die waarde wat dit vir hulle boerdery toegevoeg het. https://www.caseih.com/ #CaseIH #SpeedTiller #HoëSpoedDis #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Dec 2024
Druk 'n baal laat sy oë traan! Daniel Dames verduidelik hoe die nuwe Case IH LB436 HD waarde tot jou boerdery gaan toevoeg. https://www.caseih.com #CaseIH #LB436HD #CordexAgri #BigPackDemodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Dec 2024
Case IH wys wies baas met hulle nuutste spuit, die Patriot 3250, tydens die Hoogloop spuit Demodag op Nampo Alfa 2024! https://www.caseih.com #CaseIH #Patriot3250 #SpuitDemodag #NampoAlfa #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Nov 2024