Loading results…
Loading results…
Tagged #nampokaap2025
60 results
Klink jou bakkie soos 'n trekker as jy dit in die oggend start? Liqui Moly het nét die produkte vir jou op Nampo Kaap 2025. Met hulle groot verskeidenheid / reeks produkte gaan jou voertuig klink en ry soos 'n nuwe een. www.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #DieselAdditives #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
FJ Dynamics launch hulle nuwe een, die AT2 – LITE Auto steering system, deur Joined Specialised Farming. Dit is stof bestand en voorraad is beperk! So maak seker jy kom kyk hier by hul stalletjie op NAMPO Kaap / Cape 2025. www.jsfsoilimprovement.co.za #JoinedSpecialisedFarming #FJDynamics #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Hoe kan Electrolee se nuwe vloei sensor vir jou beter oeste gee op Nampo Kaap 2025? Hein is kinderlik opgewonde oor die nuwe sensor. Hy vertel ons hoe dit werk en wat presies die doel is van die sensor. https://www.electrolee.co.za/ #Electrolee #MonitorSensor #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Hoenders of varke op jou plaas? Sien hoe WonWay se dierbehuisingstelsels jou boerdery kan verbeter by Nampo Kaap 2025. Jou diere kan gemaklik in 5-ster styl behuising groei tot hul volle potensiaal. https://wonway.co.za/ #WonWay #Dierebehuising #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Inttrac Trading het 'n klein huisie vol goeie kwaliteit produkte hier op Nampo Kaap 2025. Kom kuier vir hulle en Oom Frans kan vir jou 'n lekker aanbod op die tafel sit. https://www.inttrac.com/ #InttracTrading #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
Hoe hou mens se voete dit as jy so baie loop by NAMPO Kaap / Cape 2025? Cable & Co is jou eerste stop. Baie dankie dat julle ons voete spaar. https://www.cableandco.co.za/ #CableAndCo #Skoene #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
Waar kry jy die ligste draper tafel? By GTS op Nampo Kaap 2025. Hierdie stroper tafels is enig in hul soort. SSK is ook nou agente. Kom gesels met Attie en hoor wat hy van die produk dink. www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #AlumininiumDraperTafel #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
Wil jy graan skuif? Van Zyl Staalwerke is die manne wat jou kan help op Nampo Kaap 2025. Hulle 16 ton tapkar staan en pronk hier saam met die side-tipper waens wat graanverskuiwing laat loop soos 'n droom. www.vzsgroup.co.za #VanZylStaalwerke #Graanverskuiwing #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
Hoe voel xFarm oor die toekoms op Nampo Kaap 2025? Rinus was een van die eerste uitstallers en hy het al 'n lang pad gestap van toeka tot nou. Hy vertel ons wat hy alles hier het. http://www.xfarm.co.za/ #xFarm #Planters #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
'n Onderstebo drone? NIK het hulself oortref op Nampo Kaap 2025. Kyk hier!! Hulle stel hul R200 Rover boorspuit bekend die week. Maak seker jy kom hier uit! https://nik.co.za/ #NIK #XAG #R200Rover #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
Hoekom het Lekkewaan hulle lekker karretjies Nampo Kaap 2025 toe gebring? Pierneef wys ons so vinnig hulle reeks wat hulle hier het. https://lekkewaan.co.za/ #Lekkewaan #ElektrieseKarratjies #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
Wil jy New Holland se nuwe stroper sien op Nampo Kaap 2025? Kom kuier vir hulle en kyk self hoe hierdie masjien jou asem gaan wegslaan. https://newhollandag.co.za/ #NewHolland #NuweStroper #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
Die grootste trekker op Nampo Kaap 2025 kry jy net by Fendt. Frans sal vir jou alles vertel wat jy wil weet. https://www.fendt.com/za/ #Fendt #AGCO #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
Van oud tot nuut ... hoekom moet jy by Massey Ferguson se stand kom draai op Nampo Kaap 2025? Dis net rooi hier waar jy kyk. Van die heritage reeks tot die nuutste landbou toerusting. Kyk gerus na: What is the #case with #MasseyFerguson at NAMPO Kaap 2025 - https://youtu.be/sT3KA69Gnec #MasseyFerguson #AGCO #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
Wat het Rovic vir jou hierdie jaar op Nampo Kaap 2025? Hulle bederf jou met 'n mini ouditorium vir tegniese gesprekke asook 'n mielie planter en vele meer! https://www.rovic.com/ #Rovic #LandbouToerusting #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
Kom kuier vir Liqui Moly op Nampo Kaap 2025. Van plaas verbruiksgoedere, 'n bakkie reeks- en doen-dit jou self produkte, hier het hulle alles! www.liqui-moly.co.za #LiquiMolySA #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2025
Wat maak die XAG P100 Pro drone spesiaal? Die drone is waterdig! Kom draai by stand 271 op Nampo Kaap vir meer inligting. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP100ProDrone #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Sept 2025
Moenie Nampo Kaap aanpak sonder jou app nie. Van uitstallers tot produkte, roetes en kosstalletjies. Beplan, ontdek en geniet elke oomblik met die Nampo Kaap App. https://download.nampoapp.co.za/ #NampoKaap2025 #NampoKaapApp #BeplanOntdekErvaar #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Sept 2025
GTS aluminium tafels is baie uniek met hulle gewig, soos die drapers is vanaf 10-15% ligter as ander fabrikate en die mielietafels tussen 30-40% ligter. Kom gesels sommer self met Attie van Jaarsveld by hul stand, nr 145, op Nampo Kaap 2025 of by AGCO sin! www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #NAMPOKaap2025 #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2025
Jou Nampo Kaap sidekick is hier! Alles wat jy vir Nampo Kaap nodig het – direk in jou gatsak. Koop kaartjies, kry inligting & geniet videos. Het jy die Nampo Kaap-app al? https://download.nampoapp.co.za/ #NampoKaap2025 #NampoApp #AllesInJouGatsak #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Sept 2025