Loading results…
Loading results…
Tagged #masseyferguson
200 results
Wil jy deel wees van die grootse Big Pack Baler Demodag in Suid Afrika? Die groot 5 van balers gaan demonstreer hoe hulle 'n lusern land kap. www.bigpackdemodag.co.za #BigPackDemodag2024 #CaseIH #MasseyFerguson #AGCO #Kuhn #NewHolland #Krone #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2024
Gaan die Massey Ferguson spuit stof skop in die ander deelnemers se oë op Nampo Alfa 2024 se hindernisbaan? Ons is opgewonde om te sien wat gaan gebeur. Met trots geborg deur Syngenta. Kontak Zantia: 0605274113 vir meer inligting. www.nampoalfa.co.za #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Oct 2024
Massey Ferguson Bothaville - Wolf gesels oor hoe hulle altyd mik om die boere in die area se kostes te verlaag as dit kom by trekkers, asook die ondertseuning van AGCO. www.bhbwbothaville.co.za #AGCO #MasseyFerguson #BHBWBothaville #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Oct 2024
Die Grootste Big Pack Demodag in Suid-Afrika!! Einde Oktober 2024 op Vaalharts. Gaan na www.bigpackdemodag.co.za vir meer inligting. #BigPackDemodag2024 #CaseIH #Krone #MasseyFerguson #NewHolland #Kuhn #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Oct 2024
Gaan die Massey Ferguson spuit stof skop in die ander deelnemers se oë op Nampo Alfa 2024 se hindernisbaan? Ons is opgewonde om te sien wat gaan gebeur. Met trots geborg deur Syngenta. Kontak Zantia: 060 527 4113 vir meer inligting. www.nampoalfa.co.za #SpuitDemodag #NampoAlfa2024 #MasseyFerguson #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Oct 2024
Al ooit gehoor van spuite wat 'n hindernis baan moet doen? Kom kyk by Nampo Alfa 2024. Case IH, Horsch, Stara en Massey Ferguson gaan almal hulle staal kom wys. Moet dit nie mis nie!! www.nampoalfa.co.za Lees meer hier oor die Spuit Demi Dag: https://farmspace.co.za/articles/sprayer-demo-day-at-nampo-alfa-2024-is-proudly-sponsored-by-syngenta/ #NampoAlfa2024 #CaseIH #Horsch #Stara #MasseyFerguson #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Oct 2024
'n Lang Massey Ferguson rooi lyn af teen die hek by BHBW Bothaville. Wolf neem ons deur die perseel en vertel wat hulle alles bied en hoe hulle 'n verskil kan maak indien jy aan hulle deur klop. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.bhbwbothaville.co.za of skakel 082 823 5998. #AGCO #MasseyFerguson #BHBWBothaville #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Oct 2024
16 Jaar van Massey Ferguson met Johnny Scholtz. Hy gesels hoekom is Massey Ferguson so lank deel van sy besigheid. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.jbj-mf.co.za of skakel 082 898 7391. #AGCO #MasseyFerguson #JBJMachinery #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Sept 2024
Massey Ferguson tot in Schweizer-Reneke. Tjoopie gesels met die eienaar van JBJ Machinery, die handelaar vir Massey Ferguson in die area. Hoor wat hulle doen en hoe hulle jou kan ondersteun. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.jbj-mf.co.za of skakel 082 898 7391. #AGCO #MasseyFerguson #JBJMachinery #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Sept 2024
Rocco Botha - Hoekom moet jy skuif na Massey Ferguson? Brandstof! Brandstof! Brandstof! www.mflichtenburg.co.za #AGCO #MasseyFerguson #JBHAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2024
Hoe lyk Massey Ferguson se presisie boerdery tegnologie? Emiel vertel ons meer op NAMPO Kaap / Cape 2024. https://www.masseyferguson.com/en_za/ Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NampoKaap2024 #MasseyFerguson AGCO #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2024
Hierdie jaar het Massey Ferguson groot gegaan by NAMPO Kaap / Cape 2024. Ryan wys wat hulle alles saamgebring het. www.masseyferguson.com/en_za Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NAMPOKaap2024 #MasseyFerguson #AGCO #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2024
Wat het Massey Ferguson op NAMPO Kaap / Cape 2024? https://www.masseyferguson.com/en_za/ Laai die Nampo App af: Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NampoKaap2024 #MasseyFerguson #AGCO #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2024
Die Massey Ferguson toer neem ons bietjie Lichtenburg toe. Rocco gesels oor JBH Agri se storie, hulle pad met Massey Ferguson. Hulle is vreeslik trots op hulle besigheid en ons stap bietjie saam hom deur. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.mflichtenburg.co.za of skakel 076 205 5116. #AGCO #MasseyFerguson #JBHAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2024
Rudi Barnard - Wat is die toekoms vir Massey Ferguson in die Noord-Wes area. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.mftradestuff.co.za of skakel 082 414 0202. #AGCO #MasseyFerguson #Tradestuff #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2024
Hoe gaan Tractor Field Services jou boerdery beter maak? Hierdie manne het 'n klomp Massey Ferguson trekkers hier en hulle het nou Fendt ook by gekry. www.tractorfieldservices.co.za #VivoBoerebemarkingsdag2024 #TractorFieldServices #AGCO #MasseyFerguson #Fendt #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Aug 2024
Die Massey Ferguson toer is vandag al die pad in die Noord-Wes om met Rudi Barnard te gesels - eienaar van die Massey Ferguson-tak in Hartbeesfontein. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.mftradestuff.co.za of skakel 082 414 0202. #AGCO #MasseyFerguson #Tradestuff #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Aug 2024
Dieter Tschirpig - waarom Massey Ferguson en sy antwoord. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.vryheidfarmtrac.co.za of skakel 082 497 1062. #AGCO #MasseyFerguson #FarmtracVryheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Aug 2024
Ons maak 'n draai by OVK in Bethlehem, Wimpie Nel neem ons deur die tak. OVK staan bankvas agter Massey Ferguson, hulle gesels so bietjie oor hoe die area al versterk het met die MF aankope en hoe hulle die boer ondersteun. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.bethlehem-ovk.co.za of skakel 079 497 6015. #AGCO #MasseyFerguson #OVKBethlehem #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Aug 2024
Tjoopie besoek die Massey Ferguson-tak in Vryheid om 'n bietjie uit te vind oor die boere in die area en wat die verhouding is met die Massey Ferguson-handelsmerk. Dieter Tschirpig loop saam om jou deur die handelaarskap te neem. As jy meer inligting benodig of hom wil kontak, klik op die webwerf: www.vryheidfarmtrac.co.za of skakel 082 497 1062. #AGCO #MasseyFerguson #FarmtracVryheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2024