Loading results…
Loading results…
Tagged #nampo2022
171 results
Frank van GRIMME Landmaschinenfabrik is al die pad van Duitsland af op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3sEwGmH #Grimme #Dormas #NAMPO2022 #FarmSpace
18 May 2022
Drakensberger SA gesels oor wat "boer genoeg" beteken. Ons praat dan ook oor die ras se plek in Suid-Afrika hier by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3Mt3d7d #DrakensbergerSA #NAMPO2022 #FarmSpace
18 May 2022
Rutger gesels met Frik du Plooy oor die nuwe Musgrave model 21 aksie by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3FUjVdc #Musgrave #Wildman #NAMPO2022 #FarmSpace
18 May 2022
Newquip bring alles na die tafel toe met hul vark en hoender produkte. Nico vertel ons meer op dag 3 van Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3lcpBpu #Newquip #NAMPO2022 #FarmSpace
18 May 2022
Wie is Savtec en wat is die EERC projek? Christo vertel ons meer oor die organisasie en hul klubs. https://www.savtec.co.za/ #Savtec #NAMPO2022 #FarmSpace
18 May 2022
Dag 3 by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. Ons gesels grasmengsels saam met Agricol, kom vind uit waarom die mengsels so saamgestel is. https://bit.ly/3FMIMzA #Agricol #NAMPO2022 #FarmSpace
18 May 2022
Martin Hobbs van Newquip vat ons deur hulle misstrooier en die "bruingoud" op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3lcpBpu #Newquip #NAMPO2022 #FarmSpace
18 May 2022
Voermol vier 'n groot mylpaal hierdie jaar by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. Ons gesels oor hulle gekiedenis, groei en die voordeel wat hulle produk vir die Suid-Afikaanse veeboer inhou. https://bit.ly/3ll7qhe #Voermol #NAMPO2022 #FarmSpace
18 May 2022
AGCO Ommie Vuur Na Nampo - Episode 1 Insetkostes is rof deesdae. Ek gesels met André van Niekerk van VS Agri en Johnny van der Merwe van AMTrends. Wat gaan aan in die wéreld huidiglik? Met trots geborg deur AGCO. https://bit.ly/3LmE1hB #AGCO #OmmieVuur #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022
Hoe lyk die koringsaad situasie in Mei 2022? Pieter Craven van SENSAKO vertel my meer by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3Lc6s1D #Sensako #Syngenta #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022
Hoekom moet jy jou grond-, water-, blare- en veevoermonsters na NviroTek Laboratories stuur? Dailena Pienaar vertel ons meer by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/38rWJXK #NviroTekLaboratories #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022
Ons gaan deur die Husqvarna uitstalling by Nampo Oesdag - Harvest Day. Ons gesels alles, van veldbestuur, sprinkaan beheer, konstruksie tot binne in jou plaas of tuin. https://bit.ly/38tprax #Husqvarna #Nampo2022 #FarmSpace
17 May 2022
Die Krone Gen 5 Big Pack is op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3syRH2g #Krone #RovicLeers #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022
Kom kyk wat die nuwe vennootskap tussen BELL en JCB Agriculture vir jou by Nampo Oesdag - Harvest Day vir jou beskikbaar het. https://bit.ly/3yGhrxG #BELL #JCB #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022
So moet 'n tanker lyk! Serf wys my SA Truck Bodies se fueltanker op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/39X0RiB #SATruckBodies #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022
We are back here with Sakata Seed Southern Africa where there product specialist, Almari Haupt, is taking us through their lettuce varieties. Learn when it is the best time to plant, what the ideal growing conditions are and what variant will work best for you! https://bit.ly/3yVtbfZ #Sakata #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022
Die Limousin Cattle Breeders Society of South Africa se Derick le Roux vanaf Bloemfontein gesels by Nampo Oesdag - Harvest Day oor die ras, wat voorlê asook wat die toekoms vir die genootskap inhou. https://bit.ly/3NlFYMD #LimousinSA #CattleBreeders #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022
Kom besoek HYDAC, jou diesel filtrasie spesialiste, by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3MrZebi #Hydac #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022
Fendt Stammtisch Groep op Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. Weet jy wat dit is? https://bit.ly/38r6gOJ #Fendt #Stammtisch #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022
Wat is AGCO FUSE smart farming? Kom besoek hulle stalletjie by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022 om meer uit te vind. https://bit.ly/3LmE1hB #AgcoCorp #FuseSmartFarming #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022