Loading results…
Loading results…
Tagged #vsagri
120 results
Lleroy wys ons die effek van NutriBio se Semi-Organiese kunsmis op sy macadamias. Hoe het hy dit reggekry om die neute so dun te kry? Kyk hy byt hulle sommer oop. www.vsagri.co.za #NutriBio #VSAgri #FarmSpace
11 Jul 2022
ProGas is een van jou goedkoopste stikstofbronne, luister hier om uit te vind hoekom jy dalk eerder gas moet insit. Besoek www.vsagri.co.za vir meer inligtng. #VSAgri #ValBoeredag2022 #ProGas #FarmSpace
11 Jul 2022
Wat is die effek van NutriBio se semi-organiese kunsmis op die opbrengs en uitkraak persentasie van Nelmac 2 Macadamias? Lleroy verduidelik hoe hulle boerdery gedoen het vandat hy oorgeskakel het. #NutriBio #FarmSpace #VSAgri
03 Jul 2022
Avison het hulle naam verander na NutriBio, hoekom? Magriet vertel my meer oor hierdie besluit en hoe hulle semi-organiese kunsmis maatskappy vir jou kan werk. #NutriBio #VSAgri #Fertilizer #FarmSpace
31 May 2022
VS Agri gee nie net vir jou kunsmis nie, hulle sort jou gif behoeftes ook uit. Barto vertel ons wat sy aanslag is as dit kom by oesbeskerming op die VS Agri Groentoer 2022. #VSAgri #Groentoer2022 #Farmspace www.vsagri.co.za
25 Apr 2022
Stephan Fourie is nie net presies op sy toerusting nie, maar oor sy mielies ook op die VS Agri Groentoer 2022. www.vsagri.co.za #VSAgri #Groentoer2022 #FarmSpace
18 Apr 2022
Baie dankie aan al die Borge en Spelers wat die VS Agri Charity Golfdag so groot sukses gemaak het! #VSAgri #FarmSpace
05 Apr 2022
Pieter van Zyl kan nie net rugby speel nie, hy verstaan 'n mielie ook. Ons gesels op die VS Agri Groentoer 2022 oor hoe hy dinge doen. #VSAgri #Groentoer2022 #Farmspace www.vsagri.co.za
26 Mar 2022
Ons gesels met Neels op die VS Agri Groentoer 2022. Wat is sy praktyke met mielies en wat hy hierdie jaar anders gedoen? #VSAgri #Groentoer2022 #Farmspace www.vsagri.co.za
26 Mar 2022
Lek jou implemente ook olie? Weet jy hoe om hierdie kol op jou werkswinkel vloere te verwyder? Heiner van BluePlanet-SA vertel ons meer van hulle produk wat hiermee kan help. https://www.blueplanet-sa.com/ #BluePlanet-SA #Hydrocarbon-Convertor #VSAgri #FarmSpace
12 Jan 2022
Is kunsmis in jou tuin 'n kopseer? Magriet Esterhuysen van Garden Treats gesels met ons oor wie hulle is, wat hulle doen en watter van die verskeidenheid spesiale produkte jy in jou tuin kan gebruik. #GardenTreats #MightyGrowNursery #VSAgri #FarmSpace
26 Nov 2021
Ons kuier op Bloemhof by Johan van Fick en Seun. Hoe bestuur hulle sojabone met besproeïng? En hoe het hulle 'n kalium tekort op 300mm reggestel? #VSAgri #Avison #ProGas #FarmSpace
25 Nov 2021
Ons kuier op Bloemhof saam met Leon Fielies Pretorius van VS Agri. Hoe doen hulle die dinge hier? #ProGas #VSAgri #FarmSpace
19 Nov 2021
Want to know where Mighty Grow Nursery started and what they are all about? Danie gives us more information on what they have to offer. Make your dream garden a reality at this one-stop shop in Vanderbijlpark. #MightyGrowNursery #OneStopShop #Vanderbijlpark #VSAgri #FarmSpace
11 Nov 2021
Heiner vertel ons meer van wat BluePlanet-SA doen. Dit verstom my wat hulle met water kan regkry. Sluk jou probleme en borrel jou pad terug na 'n skoner omgewing. https://www.blueplanet-sa.com/ #BluePlanetSA #BioRemediation #VSAgri #FarmSpace
09 Nov 2021
Christopher gesels oor die Stockman's Elite veiling, die boere, die diere wat in die area voorkom, syfers en waarom hy dink elke teler na die veiling moet kyk. Jy kan ook aanlyn bie by SwiftVee https://auctions.swiftvee.com/?#!/auctionDetails/3617 #BoranCattle #BoranAuction #BoranVeiling #KingPriceAgri #VSAgri #Husqvarna
05 Nov 2021
Stockman's Elite veiling, wat is die doel. Giedeon Botha vertel ons waarom hulle die veiling begin het, wat is die doel en hulle "screening" proses. SO wat is dit wat jy van die binnelanders kan verwag. #Boran #KingPriceAgri ##Farmspacevideos #husqvarna #VSAgri #BoranAuction
02 Nov 2021
Hoe baie loog Gas? Ernst werk al jare met Gas as 'n stikstof bron. Hoekom werk dit vir hom en waar wen hy? #ProGas #FarmSpace #VSAgri
30 Sept 2021
Hoekom het JB Joubert by die VS Agri span aangsluit? Kontak : 0828014456 #VSAgri #FarmSpace
11 Aug 2021
Doen alles vooruit en plant sonder kunsmis. Vind uit hoekom hierdie metode dalk net vir jou vir kan werk. JB verduidelik en dit lyk goed! #VSAgri #Avison #VSKunsmis #Progas #Farmspace
13 Jun 2021