Loading results…
Loading results…
Tagged #vsagri
120 results
Proef 3 van VS Agri op Sojas by Kroonstad. JB verduidelik wat hulle hier gedoen het. #VSAgri #FarmSpace #Sojabone
13 Jun 2021
Proef 2 by Kroonstad se Sojas. Hoe lyk die Semi-Organiese Sojas van Avison? JB verduidelik. #VSAgri #Avison #FarmSpace
13 Jun 2021
Net as jy dink jy weet alles, dan gebruik iemand Gas op sojas. Volgens die slim manne is dit nie veronderstel om te werk nie, maar kyk hier! #VSAgri #FarmSpace #ProGas #Sojabone
26 May 2021
Kroonstad se skole staan binnekort bekend as Trio. Riaan verduidelik hoe dit gaan werk en hoekom dit 'n baie goeie ding is. #VSAgri #KingPriceAgri #FarmSpace #Trio
25 Apr 2021
K2 of soos hulle vandag bekend staan Limagrain se Fanie Yssel, Fanie Meiring en Nicky gesels oor die groot skuif en wat dit vir jou as boer beteken. #Limagrain #King_Price_Agri #TotalAgri #Husqvarna #vsagri
09 Mar 2021
'n Goeie bul kom van 'n goeie moeder af - KZN Brangus Inforamsie-dag. Henning Pretorius en Dewald Vosloo van VS Agri bespreek moederlyne. #FarmSpace. #Brangus #VSAgri
04 Mar 2021
Dewald Vosloo van Saamstaan Voere gesels oor bulle tydens die KZN Brangus Informasie-dag. Funksionele doeltreffendheid en "fancy points". Die video is in Afrikaans en Engels. Elke jong stoetboer kan maar gerus na die man luister. #Saamstaanvoere #Brangus #BrangusKZN #FarmSpace #vsagri
02 Mar 2021
Jordaan & Seuns Merino Ram veiling. Regstreeks vanaf Cradock. #TotalAgri #vsagri #King_Price_Agri #Husqvarna
16 Feb 2021
Andrew Jordaan gesels met ons oor hulle veiling, boerdery. Kom luister gerus saam. #TotalAgri #vsagri #King_Price_Agri #farmspace
12 Feb 2021
Hoe werk Progas in die grond? Waarna moet jy kyk wanneer dit toegedien word en hoe pas dit in jou kunsmisprogram in? #VSAgri #Progas #FarmSpace
08 Feb 2021
Het jy al ooit gewonder of 'n pynappel aan 'n boom of op die grond groei? Henco verduidelik hoe werk pynappels nou eintlik. #VSAGRI #FarmSpace #BadenhorstBoerdery
02 Feb 2021
Tinus gesels met Andries van die LNR oor presies hoe marmering gemeet word en hoe blangrik hy dink dit gaan word in die vleisbedryf. #FarmSpace #KingPriceAgri #TotalAgri #VSAGRI
31 Jan 2021
Hendrik van Progas as Stikstof verskaffer en wat VS Agri jou kan bied. Wat die Stikstof vir jou kan beteken en hoe nou gemaak as alles nie reg is vir die gebruik van stikstof nie en hoe pas Progas in die VS Agri groep in. #progas #vsagri #farmspace #TotalAgri #KingPriceAgri
16 Dec 2020
Ernst Boshoff gives an account of his experience of Progas from VS Agri. He talks about "The Good, The Bad and the Gas". #VSagri #FarmSpace #TotalAgri #KingPrice
15 Dec 2020
Oppad TOTAL AGRI Baler Challenge 2020 - Swartland toe. Hoe ry die Ford 2.0 SiT? www.virtualforddealer.co.za. #VSAgri #KingPriceAgri #TotalAgri #husqvarna #farmspace
08 Dec 2020
Ek gesels sommer met Henry oor Organiese- en Semi-Organies Kunsmis en waar hy hierdie produkte sien inpas.Avison #VSAgri #Farmspace #Avison
07 Dec 2020
Riaan van Avison verduidelik meer oor wat hulle Organiese en Semi-Organiese Kunsmis vir jou boerdery kan doen. #Avison #VSAgri #FarmSpace
03 Dec 2020
Kry 'n deurmatjie vir jou bome. Hierdie Kits-Deklaag help met onkruidbeheer en vogbewaring. Magriet Esterhuysen van Blue Planet verduidelik meer. #BluePlanet #KitsDeklaag #FarmSpace #VSAgri
03 Dec 2020
Organiese en Semi-Organiese Kunsmis deur Avison. Magriet Esterhuysen verduidelik wat hulle jou bied. #Avison #VSAgri #FarmSpace
03 Dec 2020
Magriet Esterhuysen van Avison. Wat doen hulle presies? 072 406 4275 #Avison #VSAgri
12 Nov 2020