Loading results…
Loading results…
Tagged #nampo2025
154 results
Monosem by Carrotech kan jou help met enige planter wat jy soek by Nampo 2025. Van die smal spanne tot die groot wye planters. Wat ook al planter jou hart begeer, Arend sal jou uitsort. www.monosem.co.za #Monosem #Planters #Nampo2025 #PresisieBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
Is jy opsoek na n koordlose stokkie sweis welder? Maak seker jy draai by ESAB tydens Nampo 2025 in die Santam Saal! https://esabsa.co.za/ #ESAB #Nampo2025 #NampoApp #Welding #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
XAG het ongelooflike 'specials' op NAMPO 2025. As jy 'n P100 Pro Drone koop by hulle dan kry jy 'n 60L upgrade kit asook die high performance blades. https://nik.co.za/ #NIKSouthAfrica #XAG #Nampo2025 #NampoApp #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
Stark Fabrication se produk reeks het aansienlik vergroot. Kom kyk op NAMPO 2025. Hulle spesialiseer in grondbewerking toerusting. https://www.starkfab.co.za/ #StarkFabrication #Nampo2025 #NampoApp #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
ESAB se Rogue ET230iP welder gaan in aksie te siene wees by die Santam Saal op Nampo 2025! Maak seker dat jy n draai maak by stand 20 en 21 om nie die specials te mis nie. https://esabsa.co.za/ #ESAB #Nampo2025 #NampoApp #Welding #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
Maak seker jy draai tydens Nampo 2025 by Bolt & Engineering se nuwe demo area by die Santam saal! https://bolteng.co.za/ #BoltAndEngineering #BED #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2025
Hoe werk Pellenc se nuwe C3X Cordless Pruning Shear? Kom maak n draai by stand B3D op Nampo 13 Mei om 12:00 vir die Live demo en toets die produk vir jouself! https://www.pellenc.com/en-gb/ #PellencSA #C3XCordlessPruningShear #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 May 2025
Besigheidskaartjies is ou nuus! Die Nampo App maak die versameling van kontakte baie makliker. Scan die QR codes van die uitstallers en die kontak besonderhede word sommer vir jou op die App gestoor. https://download.nampoapp.co.za/ #Nampo2025 #NampoApp #GeenBesigheidskaartjies #ScanQRcodes #FarmSpace #onspraatboer
11 May 2025
NIK speel nie, hulle spuit! Hoekom maak atomizer spray nozzles by drones saak? Hugo le Roux vertel meer oor hierdie spesifieke design waarmee XAG begin het. 📍 Stand H9F, NAMPO Bothaville 📅 13 – 16 Mei 2025 🔗 www.nik.co.za #NIK #XAG #P100ProDrone #NAMPO2025 #SlimBoerdery #DronesOpPlase #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 May 2025
Is jy opsoek na trekker enjin parte? Gaan maak n draai by Landboupart op Nampo 2025 in die Nampo saal. https://landboupart.co.za/ #Landboupart #Nampo2025 #EnjinParte #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 May 2025
Koop jou Nampo kaartjies op die Nampo app en moenie in lang rye staan en wag nie! https://download.nampoapp.co.za/ #Nampo2025 #NampoApp #KoopJouKaartjies #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2025
JBH Agri – Die oplossing vir jou Boerdery probleme by Nampo 2025! Of jy nou ’n trekker, planter, baler, voermenger of bossieslaner soek – JBH Agri het dit alles en nog meer by hul stalletjie. Kom loer in voor jy die biertent tref – jy gaan nie spyt wees nie! https://jbhagri.co.za/ #Nampo2025 #JBHAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2025
Moet nie hierdie jaar vassit nie, gaan wyer! Kry vir jou 'n GTS 50 voet tafel. Maak seker jy kom by Zanati Trading by Nampo 2025 uit (hulle is agter Agricol by die saadplotte). Of kontak Attie by 083 479 5004 vir meer inligting. #Nampo2025 #ZanatiTrading #GTS #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2025
By NAMPO is daar altyd lekker "specials", maak seker jy weet by watter stalletjies om die te draai hierdie NAMPO! https://download.nampoapp.co.za/ #Nampo2025 #NampoApp #SpesialeAanbiedinge #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2025
Hoe pas Fendt aan by jou vloot? Koop 'n Fendt 1167 trekker tydens Nampo 2025 en kry 'n GreenFit ingesluit! Maak 'n draai by AGCO se stand vir meer inligting. https://www.fendt.com/za/ #Nampo2025 #Fendt #AGCO #Special #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2025
Wil jy seker wees watter produkte die beste vir jou plaas is? Vergelyk al die verskillende produk opsies en hulle specs, kry toegang tot spesiale aanbiedinge en kyk produk videos op die NAMPO App om te verseker jou aankope is reg vir jou plaas. Download / Update jou App vandag nog: https://download.nampoapp.co.za/ #Nampo2025 #NampoApp #Produkte #NampoVideos #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2025
Wat het Massey Ferguson hierdie jaar vir jou by Nampo 2025? Twee masjiene vir die prys van 1! Koop die MF 8700 en kry die MF 240 verniet! EN hulle pimp sommer jou trekker wanneer jy 'n Global reeks een koop ontvang jy gratis toebehore! *T's and C's geld* https://www.masseyferguson.com/en_za.html #Nampo2025 #AGCO #MasseyFerguson #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2025
Hoekom "charge" NIK die XAG P100 Pro drone battereye in water? Besoek NIK/XAG se stalletjie by Nampo om uit te vind. 📍 Stand H9F, NAMPO Bothaville 📅 13 – 16 Mei 2025 🔗 www.nik.co.za #NIK #XAG #P100ProDrone #NAMPO2025 #SlimBoerdery #DronesOpPlase #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 May 2025
Bloutand is by NAMPO Bothaville 2025! Kom besoek ons stalletjie, speel ons 'Pin the tag on the target' speletjie en staan 'n kans om 50 Bloutand beesoorplaatjies én 'n Gateway te wen! Maak seker jy mis nie die geleentheid nie! www.bloutand.co.za #Bloutand #NAMPO2025 #WenMetBloutand #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 May 2025
🔥 Reg vir aksie by NAMPO op Engen se stalletjie? Wen brandstof vir n jaar en ontmoet die Springbokke. Maak seker jy maak n draai by Engen se stalletjie om nie uit te mis op die ongelooflike geleenthied nie. https://www.engen.co.za #Engen #NAMPO2025 #Springbokke #PetrolVirnJaar #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 May 2025