Loading results…
Loading results…
Tagged #masseyferguson
200 results
Ons trap 'n paar Massey Ferguson dealerships op ons road trip deur. Die Kaap is mooi groen hier by Hennie's Trekkers in Malmesbury. www.henniestrekkers.co.za #AGCO #MasseyFerguson #HenniesTrekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2023
Ons is by Van Breda Agri in Stellenbosch as deel van die Massey Ferguson road trip. Hulle fokus primêr op boord trekkers. www.vanbredaagri.co.za #MasseyFerguson #VanBredaAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2023
Dit is dag 3 van ons Massey Ferguson road trip en ons kuier by Van Breda Agri in Caledon. www.vanbredaagri.co.za #AGCO #MasseyFerguson #VanBredaAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2023
Ons Massey Ferguson road trip raak net beter by die dag - ons kuier by Beer Trekkers in Mosselbaai. www.beer-trekkers.co.za #AGCO #MasseyFerguson #roadtrip #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2023
Ons Massey Ferguson road trip "continue" - Beer Trekkers. Hou ons blad dop vir waar ons more gaan wees. www.beer-trekkers.co.za #AGCO #MasseyFerguson #BeerTrekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2023
Massey Ferguson road trip. Ons was by Tractor World/ Weirs Agri. Raai waarheen ons volgende oppad is? www.tractorworld.co.za #AGCO #MasseyFerguson #TractorWorld #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2023
Kan 'n olifant bungee jump? Ons was by die Garden Route vir ons Massey Ferguson road trip en kyk hierdie sprong. www.agcocorp.com #AGCO #MasseyFerguson #roadtrip #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jul 2023
Dames en here vir die eerste keer by 'n Stoper reisies skryf Massey Ferguson die monster in. Die 9695 klas 6 stoper, en hulle gaan reguit vir die keel die jaar. #StroperResies2023 #MasseyFerguson #Farmspace #OnsPraatBoer
02 Jun 2023
Coolste Ge-'pimpte' Boordtrekker op NAMPO 2023 by Massey Ferguson. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #AGCO #MasseyFerguson #Farmspace #OnsPraatBoer
18 May 2023
Wen 'n reis na Frankryk! Koop enige Massey Ferguson produk van Mei tot einde Julie 2023 en staan 'n kans op een van 6 "trips" vir 2 persone na Frankryk te wen. https://www.masseyferguson.com/.../win-a-trip-to-france... #MasseyFerguson #AGCO #Nampo2023 #farmspace #onspraatboer
18 May 2023
Ons is by Massey Ferguson hier op NAMPO 2023 en praat oor hulle 8S en 7S reeks. Dit is die nuwe reeks en die rigting waarin hulle gaan. www.nampoapp.co.za #NAMPO2023 #MasseyFerguson #AGCO #farmspace #onspraatboer
18 May 2023
Wen 'n reis na Frankryk! Koop enige Massey Ferguson produk van Mei tot einde Julie 2023 en staan 'n kans op een van 6 "trips" vir 2 persone na Frankryk te wen. https://www.masseyferguson.com/en_za/win-a-trip-to-france/win-a-trip-to-france-may-2023.html #MasseyFerguson #AGCO #Nampo2023 #farmspace #onspraatboer
18 May 2023
AGCO gaan groot en hulle het 'n nuwe gebou op NAMPO 2023. Hulle nooi almal uit om by hulle te kom kuier. www.nampoapp.co.za / https://news.agcocorp.com/region/africa #Nampo2023 #AGCO #MasseyFerguson #Fendt #Farmspace #OnsPraatBoer
18 May 2023
Massey Ferguson het 'n groot reeks hooitoerusting hier op Nampo 2023. Nardu vat ons deur die reeks. www.nampoapp.co.za / https://www.masseyferguson.com/en_za/ #Nampo2023 #AGCO #MasseyFerguson #Farmspace #OnsPraatBoer
18 May 2023
Massey Ferguson Global op NAMPO 2023. 0% Rente T&C Apply www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #AGCO #MasseyFerguson #Farmspace #OnsPraatBoer
17 May 2023
Nuwe Massey Ferguson Stroper op NAMPO 2023. Hy is ook op die Stroper Resies 2023. www.nampoapp.co.za admin@brettco.co.za (Stroper Resies navrae) #Nampo2023 #MasseyFerguson #AGCO #StroperResies2023 #Farmspace #OnsPraatBoer
16 May 2023
Ons is in Lydenburg by Lybasol en gesels met Theo. Hy vertel ons oor hoe hy die Massey Ferguson Global Series ervaar, waar dit in jou boerdery inpas en wat die handelaars te sê het. #MasseyFerguson #globalseries #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Apr 2023
We are at FMS in Pietermaritzburg. Andrew tells us more about the total cost of ownership for Massey Ferguson Global Series. #MasseyFerguson #GlobalSeries #AGCO #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Apr 2023
Hoe kom 'n aartappel van die land tot in die sak? Clifford Wiggle gee vir my 'n toer van sy pakhuis. So moet 'n aartappel loop! AGCO Massey Ferguson #MasseyFerguson #Wiggle #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Mar 2023
Hoe kom 'n aartappel van die land tot in die sak? Clifford Wiggle gee vir my 'n toer van sy pakhuis. So moet 'n aartappel loop! #MasseyFerguson #Wiggle #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Mar 2023