Loading results…
Loading results…
Tagged #agripiecessa
26 results
Rek jou rand met Metal Events op Nampo 2026. 'n Sweismasjien gaan ver, maar iewers gaan jy moet begin parte koop. https://metalevents.co.za/ #MetalEvents #AgripiecesSA #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
Mascar maak die swaarste bale en hulle het die trofee om dit te bewys. - Nampo 2026 Wimpie van Agripieces gee ons 'n oorsig van die baler en vertel hoekom die baler so anders is as die ander. www.agripieces.co.za #AgripiecesSA #Mascar #Baler #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
Agripieces stel die nuwe reeks Fox 60 bekend hier op Nampo 2026. As jy nuuskierig is oor die implement, kom maak 'n draai by hulle sodat Wimpie jou meer kan vertel. www.agripieces.co.za #AgripiecesSA #Fox60 #Skotteldis #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2026
9.5m Buffalo Tyson hier by Agripieces op Nampo 2026. Hierdie is 'n monster van 'n masjien en jy sny net een keer die materiaal in die grond in. https://agripieces.co.za/ #AgripiecesSA #BuffaloTyson #Grondbewerking #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2026
Is jy opsoek na 'n nuwe implement om jou grond te bewerk of selfs net parte vir jou huidige een? Dan moet jy by Agripieces en Metal Events by NAMPO 2026, standplaas: F14, 'n draai maak. www.agripieces.co.za #AgripiecesSA #MetalEvents #NAMPO2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2026
Is die Mascar baler iets waarna jy kan kyk? Marco Calandra vertel ons meer oor hulle baler "wrapper" kombinasie en vat ons deur die nuwe goed wat hul hier by Agritechnica 2025 het. Maak seker jy kry joune by Agripieces! www.agripieces.co.za #AgripiecesSA #Mascar #Baler #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2025
Het jy al die Buffalo Tyson van Agripieces in aksie gesien? Kom kyk na die masjien by VAL Boeredag 2025. Hierdie is een van daai indrukwekkende implemente wat mens se mond net laat oop hang. Kom kyk dié yster!! www.agripieces.co.za #VALBoeredag2025 #AgripiecesSA #BuffaloTyson #Grandbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jun 2025
Kan Agripieces se toerusting kers vashou met die ander op Nampo 2025? Ons fokus vandag op die Buffalo reeks, grondbewerking. Bekostigbaar, gehard en minimale instandhouding. https://agripieces.co.za/ #AgripiecesSA #Grondbewerking #BuffaloReeks #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
Agripieces SA se Buffalo Tyson is 'n masjien wat ernstig is oor materiaal sny op Nampo 2025. Hierdie is 'n merkwaardige implement teen 'n bekostigbare prys. https://agripieces.co.za/ #AgripiecesSA #BuffaloTyson #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
Agripieces SA het 'n implement wat die koppe behoorlik gaan laat draai by Nampo 2025. Die Buffalo Tyson is 'n ongelooflike stuk toerusting. Jy moet 'n draai hier kom maak om die ding te sien met jou eie oë! https://agripieces.co.za/ #AgripiecesSA #BuffaloTyson #Skotteldis #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 May 2025
Hoe hef jy 'n versuringslaag op met 'n kalkripper? Kom vind uit by die FarmSpace Pro Tour: 11 Maart 2025. Agripieces saam met oom Jan Strydom gaan vir ons wys hoe dit werk. Bespreek jou kaartjies vroegtydig: www.farmspace-ticket.co.za | www.fsprotour.co.za #FSProTour #AgripiecesSA #Kalkripper #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Feb 2025
Kyk hoe werk hierdie BT50's van Agro-Masz! Indien jy belangstel gaan na www.agripieces.co.za of kontak vir Speedy by 072 364 0596. Find out more: https://farmspace.co.za/articles/bt50-disc-harrows-by-agro-masz-advanced-engineering-for-intensive-cultivation/ #AgripiecesSA #AgroMasz #BT50 #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Aug 2024
Wat dink Nees van sy BT60 na 7 jaar asook die BTC met groter skottels? Hy vertel ons meer wat sy ervaring met hierdie masjiene is. www.agripieces.co.za #AgripiecesSA #AgroMasz #BT60 #BTC #DiscHarrow #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2024
Hoe hanteer Agripieces SA se implemente die grond hier by Arlington Boeredag 2024? www.arlingtonboeredag.co.za | www.agripieces.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #AgripiecesSA #MetalEvents #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jul 2024
Ons sien julle môre by Arlington Boeredag 2024. Koop jou kaartjies nou! www.arlingtonboeredag.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #AgripiecesSA #MetalEventsCC #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jul 2024
Is jy ernstig oor stoppels insny? Wimpie van Agripieces SA vertel presies wat Agro-Masz se BTC, met dikker en groter skottels, doen asook waar dit inpas. www.agripieces.co.za #AgripiecesSA #AgroMasz #BTC #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jul 2024
Hoe gebruik Dewald Dempers sy Agro-Masz BT50s en hoekom het hy weer hierdie hoëspoeddisse gekoop? www.agripieces.co.za #AgripiecesSA #AgroMasz #HighSpeedDisc #CompactDiscHarrow #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Jun 2024
Soek jy 'n kunsmis strooier wat nie die bank breek nie? BMC kunsmis strooier by Agripieces SA op NAMPO 2024. www.agripieces.co.za #Nampo2024 #AgripiecesSA #BMC #KunsmisStrooier #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
'n AGRO-MASZ runner by Agripieces SA op NAMPO 2024. www.agripieces.co.za #Nampo2024 #AgripiecesSA #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 May 2024
Agripieces SA - Ons gesels oor nuwe toevoegings tot die reeks op NAMPO 2024. Ons spring weg met Inroda Texugo, Inroda Lince en Metal Events. Wimpie ken sy produkte. Maak seker jy kom leer meer. www.agripieces.co.za #Nampo2024 #AgripiecesSA #IndoraTexugo #IndoraLince #MetalEvents #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2024