Loading results…
Loading results…
Tagged #balerchallenge2023
3 results
Vermeer South Africa 404 fixed en 504 variable chamber balers op King Price Baler Challenge 2023. Hierdie balers het verlede jaar 'n eerste en tweede plek gekry in die Baler Challenge. Bertus vertel ons hoekom hulle die balers weer ingeskryf het vir die King Price Baler Challenge hierdie jaar. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #Vermeer #ValtracSouthAfrica #BalerChallenge2023 #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2023
McHale F5400 op King Price Baler Challenge 2023. Davel van Jupidex vertel ons van die kleiner boetie in die staal van hul McHale baler reeks. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #BalerChallenge2023 #ValtracSouthAfrica #Jupidex #McHale #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2023
Die King Price Baler Challenge 2023 gaan voort, kom kyk kuier en boer saam! Al val die druppels, baal gaan ons baal. www.balerchallenge.co.za #KingPriceInsurance #BalerChallenge2023 #ValtracSouthAfrica #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2023