Loading results…
Loading results…
Tagged #drone
17 results
Kan 'n XAG drone van NIK sitrus spuit? Emile vertel ons meer oor hoe en hoekom die XAG P150 MAX drone baie goed werk vir sitrus. nik.co.za #NIK #XAG #XAGP150MAX #Drone #Sitrus #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Apr 2026
Waarna moet jy kyk as jy n drone koop? Dit gaan oor hoeveel hektare jy per dag kan doen. Hugo van NIK vertel ons meer oor die XAG drone by Agritechnica 2025. nik.co.za #NIK #XAG #Drone #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Feb 2026
Hoekom het Drico XAG P100 Pro gegaan deur NIK? nik.co.za #XAG #NIK #Drone #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Nov 2025
Hoe robust is XAG as 'n drone? Robert vertel ons meer oor die voordele van die drone en die waarde wat dit toevoeg. nik.co.za #XAG #NIK #Drone #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Nov 2025
Hoekom is die EA Vision drone dalk net dié een vir jou? James Cho vertel ons meer oor wie hulle is, wat jy in hierdie drone kry en hoe hulle aan die ontwikkeling gewerk het. Maak seker jy kontak PACSys vir meer inligting. www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drone #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2025
Die nuwe DJI Agras T100 van AgriHawk stel ’n nuwe standaard vir presisieboerdery! Met verstelbare druppelgroottes vanaf 50–500 mikron, ’n 30 L/H sentrifugale pomp en ’n indrukwekkende 100kg "payload" op seevlak, laat elke druppel tel – meer dekking, minder mors en maksimum resultate. www.agrihawk.co.za #AgriHawk #DJIAgriculture #AgrasT100 #Drone #Presisieboerdery #LandbouInnovasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2025
Wat het PACSys laat besluit om die EA Vision drones te doen op Nampo Kaap 2025? Hierdie drone is maklik en 'straight forward' en is gebou met die fokus op landbou. www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drone #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025
Hoekom moet jy by PACSys draai tydens Nampo Kaap 2025? Jordan Jeffree vertel ons meer oor hulle nuwe EA Vision J150 landbou spuit drone en die pasgemaakte trailer wat jou boerdery kan verander. Maak seker jy kom besoek hulle by stand nr. 124! www.pacsys.co.za #PACSys EAVision #J150 #Drone #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Sept 2025
Hoekom is die EA Vision drone deur PACSys nou tans die grootste een op die Suid-Afrikaanse mark? Jordan Jeffree vertel ons meer. Kom kyk ook na hierdie hommeltuig op Nampo Kaap 2025! www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drone #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Sept 2025
NIK Suid Afrika gaan met hulle XAG P100 Pro drone by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap wees. Maak seker jy mis nie uit op die kans om hierdie drone in aksie te sien nie. Koop jou kaartjies by: www.farmspace-ticket.co.za | www.nik.co.za #NIK #XAG #P100Pro #Drone #FSProTourWesKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Aug 2025
Strooi enige ding met die DJI T50 strooi-drone van PACSys by die FarmSpace Pro Tour Mpumalanga dag in Bethal. www.pacsys.co.za #PACSys #Drone #FSProTour #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Apr 2025
Sukkel jy om in te kom met jou top bemesting? XAG demo by Danie Bester. Wat dink hy? www.nik.co.za #NIK #XAG #Drone #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2025
Hoekom is die XAG P100 Pro drone die regte een vir jou? Hugo Le Roux van NIK vertel ons meer. xa.com/en www.nik.co.za/ #XAG #NIK #P100Pro #Drone #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jan 2025
Who is XAG and why is this the drone for the future? Justin tells us more about what they do and how they do it. https://www.nik.co.za/ #XAG #NIK #Drone #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Nov 2024
Hoe gebruik Thinus Pretorius sy PACSys drone en gaan dit ook vir jou waarde toevoeg? Hy vertel ons meer. www.pacsys.co.za #PACSys #Drone #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Oct 2024
Wat is Thinus Pretorius se ervaring met NIC Trailers se drone trailers? As jy 'n drone het, is hierdie waarskynlik jou antwoord. www.nictrailers.co.za #NicTrailers #PretoriusCropSpraying #Drone #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Oct 2024
Waar pas 'n spuit drone in jou boerdery in? Gert Claassen van die Swartland vertel hoe hy spuit drones gebruik en wat sy ervaring met PACSys is. www.pacsys.co.za Vind meer hier uit: https://farmspace.co.za/articles/pacsys-agricultural-drone-specialists-revolutionizing-precision-farming/ #PACSys #ClaassenBoerderyGroep #Drone #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Sept 2024