Loading results…
Loading results…
Tagged #ekspo
17 results
Hoekom kan jy nie Nampo Alfa hierdie jaar mis nie? Daar is so baie om te ervaar! Kom koop die karavaan wat jy soek, luister na gesprekke oor veeboerdery en toets jou mik-vernuf op die skietbaan. Hierdie gaan 'n lekker een wees! www.nampoalfa.co.za #NampoAlfa2025 #Lewendehawe #Buitelig #Jag #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Oct 2025
Waarna kan jy uitsien op Nampo Alfa 2025? Met 180 buitelewe uitstallers is daar iets vir almal. Lewendehawe, skiet kompetisies, kamp toerusting en nog vele meer! https://nampoalfa.co.za/ #NampoAlfa2025 #Lewendehawe #Jag #Buitelewe #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Oct 2025
Het jy geweet jy kan navigeer tot by jou gunsteling KragDag uitstallers deur die KragDag Toep toe gebruik? Download dit vandag van Playstore of iStore. https://www.kragdag.co.za/ #KragDag2025 #Ekspo #Selfstandigheid #Energie #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jul 2025
Hoe gaan Yara vir jou waarde toevoeg tot jou oeste? - AmberMacs Macadamia Expo 2025. Francois van Yara South Africa vertel ons presies hoe hulle produk by jou makadamia boerdery inpas. www.yara.co.za #AmberMacs #Makadamia #Ekspo #Yara #Kusnmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Feb 2025
Bolt & Engineering het alles wat jy nodig het om jou boerdery te maak werk. Maak seker dat jy hulle nie misloop by AmberMacs Macadamia Expo 2025. www.bolteng.co.za #AmberMacs #Makadamia #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Feb 2025
Stoller is nou deel van Corteva Agriscience. Werner verduidelik ons meer wat Corteva Biologicals doen en hoe dit in jou boerdery inpas hier by die AmberMacs Makadamia Ekspo 2025. www.corteva.co.za #AmberMacs #Macadamia #Ekspo #Corteva #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Feb 2025
Soek jy winsgewende sny en grind discs? Henk van Carborundum wys ons wat hulle spesiaal maak by Bolt & Engineering Distributors Group se Industrial & Technology Ekspo in Klerksdorp. www.bolteng.co.za #BoltEngineering #Carborundum #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Nov 2024
Wil jy jou stoor opgradeer? Caslad het al wat jy nodig het. Clayton wys ons wat hulle alles doen hier by Bolt & Engineering Distributors Industrial & Technology Ekspo. www.bolteng.co.za #BoltEngineering #Caslad #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Nov 2024
Hoekom is SKF se bearings so populêr? - Bolt & Engineering Distributors Group Industrial & Technology Ekspo. Charl vertel ons meer oor hulle bearings asook die maatskappy. www.bolteng.co.za #BoltEngineering #SKF #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Nov 2024
Somta Tools (Pty) Ltd het vir jou die boorpunt wat privaatskool toe gegaan het hier by Bolt & Engineering Distributors Group se Industrial & Technology Ekspo. Grant vertel ons hoe hy jou kan help met 'n wye reeks boorpunte. www.bolteng.co.za #BoltEngineering #SomtaTools #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Nov 2024
Moeg gesukkel met 'n meganiese toplink? Sparex Agri Parts Africa het vir jou die oplossing hier by Bolt & Engineering Distributors Group se Industrial & Technology ekspo. Hierdie outjie gaan jou geduld nie toets nie! www.bolteng.co.za #BoltEngineering #Sparex #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Nov 2024
Spanjaard Limited se produkte hou rotte weg en laat selfs 'n lig onder water werk hier by Bolt & Engineering Distributors Group se Industrial & Technology Ekspo. Clinton vertel ons van hulle verskillende produkte. www.bolteng.co.za #BoltEngineering #Spanjaard #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Nov 2024
Waarna kan jy kom kyk hier by Bolt & Engineering Distributors Group se Industrial & Technology Expo? www.bolteng.co.za #BoltEngineering #Ekspo #Industrail #Technology #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Nov 2024
Wat kan jy alles verwag by Bolt & Engineering se Industrial and Technology Expo? Antonie gee vir ons bietjie oorsig oor wat die skou alles behels. 6-7 November. Kry jou kaartjies hier: https://tickets.onematch.online/bed/bedexpo/ | www.bolteng.co.za #BoltEngineering #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2024
Is jy in die vervaardigings industrie? Kom maak 'n draai by dié ekspo! Bolt & Engineering hou hulle Industrial and Technology Expo op die 6de en 7de November. www.bolteng.co.za #BoltEngineering #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Oct 2024
Hoekom is Nampo Alfa 'n praktiese ekspo vir die uitstallers? Bennie Zaayman vertel ons wat die eintlike doel is van hierdie 'saamgestelde' ekspo. www.nampoalfa.co.za #NampoAlfa2024 #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Oct 2024
As jy 'n veeboer is, hoekom moet jy by Nampo Alfa 2024 'n draai maak? Interras kampioenskappe, mega os kompetisie, kleinvee hoefslag kompetisie en soveel meer!! Jy gaan beslis uitmis as jy nie kom draai nie. www.nampoalfa.co.za #NampoAlfa2024 #Lewendehawe #Kleinvee #Ekspo #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Oct 2024