Loading results…
Loading results…
Tagged #equipment
15 results
Saadbedvoorbereiding is seker een van die belangrikste goed wat jy kan doen. Morné Alston van Agripieces vertel ons meer oor Agro-Masz se nuwe Fox wat 'n bietjie sterker en groter gebou is hier by Agritechnica 2025. www.agripieces.co.za #Agripieces #AgroMasz #Equipment #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Nov 2025
Ons almal weet die jeug is ons toekoms! Izelle vertel ons van die jeug program wat by AgriHX aangebied gaan word by The Ranch Resort, hoe hulle te werk gaan om meer as 500 studente betrokke te kry en hoekom sy so groot passie het vir die jeug. Vir meer inligting besoek agrihx.co.za. #AgriHX2026 #JeugProgram #Beeste #Plante #Equipment #GoliatVanGat #TheRanchResort #TLULimpopo #AgriLimpopo #RPOLimpopo #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Oct 2025
Husqvarna se spuitmasjiene: presies, sterk en gebou vir die regte werk! Kyk na hulle in aksie en kies wat by jou plaas pas. Sien die volledige spuitreeks hier: www.husqvarna.com/za/sprayers/ #HusqvarnaSA #Sprayers #Equipment #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Sept 2025
30cm Diep? Larry Morris van Husqvarna wys ons hoe hulle tiller werk by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap demodag. Glo dit of nie, maar dit kan tot 30cm diep in die grond werk. www.husqvarna.com/za/tillers/ #HusqvarnaSA #Tiller #Equipment #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2025
Hoe kan jy pekanneute BAIE vinniger uit die bome kry? Werner Hamman van Savage vertel ons presies hoe dit werk en hoekom dit beter is om nie te sukkel nie. 082 948 2119 | www.facebook.com/share/1HL8jVb96F/ #Savage #Equipment #SAPecansBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jul 2025
Hoekom moet jy na 'n selfaangedrewe skudder kyk? Ivander Hamman van Savage vertel ons meer hoe dit werk en hoekom hierdie masjien vir jou produktiwiteit in jou boerdery gaan inbring. 053 474 1222 | www.facebook.com/share/1HL8jVb96F/ #Savage #Equipment #SAPecansBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jul 2025
Wat kort jy in jou 1ste stap met die meganisasie van pekanneut-oes? Werner Hamman van Savage vertel ons meer hoe dit werk en hoe dit jou lewe baie makliker gaan maak. 082 948 2119 | www.facebook.com/share/1HL8jVb96F/ #Savage #Equipment #SAPecansBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jul 2025
Stel jy belang om te meganiseer wanneer dit by jou pekanneute kom? Werner Hamman van Savage vertel ons meer. Kyk hierdie oesmasjien en Venter waentjie! 082 948 2119 | www.facebook.com/share/1HL8jVb96F/ #Savage #Equipment #SAPecansBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jun 2025
Is 'n pekanneut "cleaner" iets wat jy in moet belê? Drico Groenewald vertel ons meer hoekom hy spesifiek 'n Savage een gekry het en wat al die voordele van hierdie masjien is. 082 948 2119 / 053 474 1222 | www.facebook.com/share/1HL8jVb96F/ #Savage #Equipment #SAPecansBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jun 2025
Hoekom het Kwagga Smith nét Husqvarna produkte? Hy vertel ons meer wat sy agtergrond in boerdery veral aan die pekanneute kant is en hoe hy hulle produkte tot dusver ervaar. https://bit.ly/3daOj6t #HusqvarnaSA #Equipment #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Mar 2025
Wat het Annatjie du Plessis van Husqvarna se produkte te sê? Ons staan by die Heron Banks gholfbaan en sy vertel meer hoekom hierdie produkte 'n "life changer" is. https://bit.ly/3daOj6t #HusqvarnaSA #HeronBanksGolfCourse #Equipment #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Mar 2025
Wat dink Alex Schleur van Husqvarna se 272 kettingsaag? Hy vertel ons meer wat dit so spesiaal maak, hoekom hy van die 61 na die 272 oorgegaan het en dit nou al vir jare gebruik, asook waarom jy na so een moet kyk. https://bit.ly/3daOj6t #HusqvarnaSA #Equipment #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Feb 2025
Wat het Mowerama in Port Elizabeth alles vir jou? Lesley Rautenbach, die eienaar, wat ons deur die winkel en wys wat hulle alles aanhou. www.mowerama.co.za | Contact: 041 365 2138 | WhatsApp: 079 877 5583 #Mowerama #Equipment #Parts #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Oct 2024
Wat is Grant Wallace se ervaring met Mowerama? Hy is al 15 jaar 'n kliënt by hulle en vertel meer oor hulle dienste en hoekom hy hulle vir enigiemand sal aanbeveel. www.mowerama.co.za | Contact: 041 365 2138 | WhatsApp: 079 877 5583 #Mowerama #Equipment #Parts #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Oct 2024
Het jy al 'n gespesialiseerde stukkie toerusting in jou lewe gesoek? Ripper Tillage gaan jou uitsort. Christine Bouwer vertel meer www.rippertillage.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #RipperTillage #Equipment #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2024