Loading results…
Loading results…
Tagged #hoëspoeddis
22 results
Is jy opsoek na 'n klein Bok.I? Hendri du Toit vertel ons meer oor hulle klein hoëspoeddis-reek en hoe dit in jou boerdery kan inpas. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Apr 2026
Wat laat die Bok.I 12m hoëspoeddis uitstaan? Hendri du Toit vertel ons meer hoekom hierdie implement op 'n sekere manier gebou is en wat dit spesiaal maak. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Apr 2026
Soek jy 'n wye hoëspoeddis? JJ vertel ons meer oor hoekom hy die Horsch Joker RT kan aanbeveel. https://terratill.co.za/ #Horsch #JokerRT #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2025
Die Ilgi Atego hoëspoeddis bring spoed en krag na jou boerdery toe! Gebou om jou grond vinnig te bewerk, met doeltreffendheid en betroubaarheid waarop jy kan staatmaak. https://ilgiafrica.co.za/ #Ilgi #Atego #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Oct 2025
Sukkel jy met onkruid en is jy raadop? Bok.I het vir jou die antwoord. Rennie Brink is ook die area agent hier en vertel ons meer oor hulle hoëspoed-wingerddis. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #Wingerd #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Aug 2025
Hoekom het Evert Kleynhans op Bok.I besluit? Hy vertel ons meer oor sy ervaring met hulle inline ripper asook hoekom hy kom kyk het na hulle hoespoeddis. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #InlineRipper #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 May 2025
Wat is Jannie Briers-Louw se indrukke met Bok.I se 8m hoëspoeddis? Hy vertel ons meer wanneer hy hierdie implement gekry het en hoe dit hulle boerdery hanteer. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Mar 2025
Voordat jy jou hoëspoeddis gebruik, maak seker dit is reg ingestel. Hoe doen jy dit? Hendri van Bok.I wys ons. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Mar 2025
Soek jy 'n baie wye hoëspoeddis? Bok Implemente kan jou help. Hendri du Toit vertel ons meer oor hierdie 10m een, maar hulle het nog wyer masjiene beskikbaar. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Feb 2025
Bok.I se 6 meter hoëspoeddis het 'n facelift gekry! Hendri du Toit verduidelik vir ons die rede, waar al die verbeteringe is wat hul aangebring het en hoekom jy na hierdie een moet kyk. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jan 2025
'n 24 duim Buffalo Hoëspoeddis by OVK Clocolan. Pedro vertel wat jy in hierdie masjien kry! www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Dec 2024
Case IH Speed-Tiller hoëspoeddis, waar spoed en presisie ontmoet! Johan Opperman deel sy ervaring met die Case IH Speed-Tiller en die waarde wat dit vir hulle boerdery toegevoeg het. https://www.caseih.com/ #CaseIH #SpeedTiller #HoëSpoedDis #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Dec 2024
Is jy in die mark vir 'n Agripieces Buffalo hoëspoeddis? Wimpie de Preez vertel ons meer oor die veranderinge wat hulle op hierdie implement gemaak het. Kyk uit vir die "special" wat hulle hardloop! Vir meer inligting besoek: www.agripieces.co.za #Agripieces #Buffalo #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2024
'n Ordentlike, dik, wye Bok.I 10m hoëspoeddis. Wat is Werner van JWL Landbou se ervaring die afgelope paar jaar? www.boki.co.za #AmersfoortDemodag2024 #BokImplemente #JWLLandbou #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Oct 2024
Hoekom is die Ilgi hoëspoeddis die moeite werd en waar pas dit in jou boeredery? Kevin van Ilgi vertel ons meer by Arlington Boeredag 2024. www.ilgiafrica.co.za #Hoëspoeddis #IlgiAfrica #ArlingtonBoeredag2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Aug 2024
Wat dink Danie Bester van Bok.I se nuwe hoëspoeddis? Hy vertel ons. www.boki.co.za Lees meer oor die hoëspoeddis: https://farmspace.co.za/articles/bok-i-6m-tandem-configuration-high-speed-disc/ #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2024
Hoe stel jy 'n 3-punt hoëspoed dis in? Hendri van Bok.I vertel hoe jy kan seker maak alles gaan reg werk. www.boki.co.za #BokImplemente #HoëspoedDis #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jul 2024
Bok.I se hoëspoeddis kry ‘n “facelift”. Wat is nuut? Ons vind meer uit by Hendri. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jun 2024
Hoekom en waar gebruik jy 'n hoëspoeddis? Oom Jan Strydom verduidelik. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Apr 2024
Beste rand per meter hoëspoeddis op die mark deur Bok Implemente. Hendri vertel ons hoekom. Kontak hom by 073 178 3491. www.boki.co.za #BokImplemente #Hoëspoeddis #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Feb 2024