Loading results…
Loading results…
Tagged #kragdag2023
35 results
Kragdag 2023 was n reuse sukses! As jy uitgemis het op die verskeie vertonings, praatjies, veetent of selfs die biertent kan jy darem hier steeds opvang. #kragdag2023 #Volhoubaarheid #DoenDitSelf #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Aug 2023
Tinus Havinga en Sone van KragDag sluit n baie suksesvolle, 14de Kragdag 2023 af! Wat het vir hulle uitgestaan? #kragdag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2023
Knittex het al jou skadunet oplossings en Marco gesels met James om meer uit te vind van wat hulle nog kan bied hier by KragDag. #KragDag2023 #knittex #skadunet #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2023
Hiermee ALZU Feeds se gelukkige wenners van die 9 hoenders wat vandag weg gegee is by KragDag. #alzu #kragdag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2023
ALZU Feeds het lekker afslag by KragDag, en ons gesels oor hoekom hulle by die hoenders betrokke is. #alzu #kragdag2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2023
Wil jy doeltreffend met kuilvoer boer? Tinus Havinga gesels met MJ, by KragDag, oor wat hy voorstel. #Kragdag2023 #Kuilvoer #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2023
Nayela Karavane bied vir jou die geleentheid aan om in styl te kamp sonder dat jy oor die op en afslaan van 'n tent hoef te bekommer. Kom ons kyk hoe lyk hulle kamp oplossings by KragDag 2023. #Kragdag2023 #Nayela #Karavane #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2023
Waarna kyk jy as jy solar op jou plaas wil opsit? Agrilight by KragDag 2023 www.kragdag.co.za #kragdag2023 #agrilight #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2023
Husqvarna saam met Reef Chainsaw Centre by KragDag 2023. https://bit.ly/3daOj6t | www.kragdag.co.za #Kragdag2023 #Husqvarna #ReefChainsawCentre #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2023
Elektriese TW200 - hy gaan jou lekker afgooi 🤣. Etec Technology is by KragDag 2023. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #EtecTechnology #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2023
Mainsu by KragDag 2023. Gennies, trekkers, motorfietse. Hulle gee jou krag! www.mainsu.co.za #KragDag2023 #Mainsu #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2023
Ernest van die Gatsak Ile De France stoet bespreek die ras se funksionaliteit in die area by KragDag 2023. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #GatsakIleDeFrance #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2023
KRAGSTASIE.co.za op KragDag 2023. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #Kragstasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2023
Elektriese kar by KragDag 2023? Hyundai het jou. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #Hyundai #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2023
In gesprek met die die Overvaal Dexter Klub hier by KragDag 2023. Ons vind 'n bietjie meer uit oor die bees se verse en koeie. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #DexterSouthAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2023
Boerfin by KragDag 2023. Wat doen hulle en hoekom King Price Insurance? www.kragdag.co.za #KragDag2023 #Boerfin #KingPrice #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2023
In gesprek met die die Overvaal Dexter Klub hier by KragDag 2023. Ons vind 'n bietjie meer uit oor hierdie bees en waar hulle in die prentjie pas. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #DexterSouthAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2023
Moenie KragDag 2023 mis nie! Maak seker jy kom maak 'n draai hier. Hierdie expo is moontlik gemaak deur Solidariteit. www.kragdag.co.za #Kragdag2023 #Solidariteit #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2023
JONES MASJIENE op KragDag 2023. Waarmee is Willie Jones nou weer besig? www.jonesmasjiene.co.za #KragDag2023 #JonesMasjiene #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2023
In gesprek hier by KragDag 2023. Ons praat Dormer met Fanie en Thiana Kruger van Rus Water Dormers. www.kragdag.co.za #Kragdag2023 #DormerSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Aug 2023