Loading results…
Loading results…
Tagged #meatmasters
7 results
Hein Smit boer met Meetmasters en skryf die jaar een in vir Lamb Champs 2026. Hy vertel ons meer oor hoekom hy voel dis sy jaar om te wen. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Meatmasters #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jul 2026
Rozelle boer met Meatmasters en Dohne Merino op haar plaas en die jaar is haar eerste by Lamb Champs 2026. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Meatmasters #DohneMerino #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jun 2026
Richann van Flekker Meatmasters vertel hoekom hy 'n meatmaster ingeskryf het vir Lamb Champs 2024. Wat is dit, volgens hom, wat hierdie skaap ras so besonders maak? #FlekkerMeatmasters #LambChamps #Meatmasters #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jul 2024
Hein Smit van CH Boerdery vertel ons waar die Meatmasters begin het en hoekom hy 'n Meatmaster ingekryf het vir Lamb Champs 2024. #LambChamps #Saai #CHBoerdery #meatmasters #FarmSpace #OnePraatBoer
09 Jul 2024
Wessel van Nu Vino Meatmasters het 'n meatmaster in geskryf vir Lamb Champs. Wat is Wessel se indruk van Lamb Champs en hoekom moet jy seker maak jy mis nie die jare uit nie. #NuVinoMeatmaster #Meatmasters #LambChamps2024 #Saai #farmspace #onspraatboer
07 Jul 2024
Talitha van Badeveen Meatmasters vertel ons van haar Lamb Champs inskrywing en boerdery se stelsel. #Lambchamps #Saai #meatmasters #BadeveenMeatmasters #farmspace #onspraatboer
26 Jun 2024
Ons gesels met Lana Prinsloo van die Schalk Burger Meatmaster stoet oor die opkomende Meatmaster Flagship veiling, waarom sy met die ras boer en hoekom jy nie die veiling moet misloop nie. #MeatMasters #FarmSpace #OnsPraatBoer CDP Auctioneers - Corne Du Plessis
31 Aug 2022