F
FarmspaceHein Smit boer met Meatmasters en skryf die jaar een in vir Lamb Champs 2026.
Hein Smit boer met Meetmasters en skryf die jaar een in vir Lamb Champs 2026. Hy vertel ons meer oor hoekom hy voel dis sy jaar om te wen. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #Meatmasters #FarmSpace #OnsPraatBoer











