Loading results…
Loading results…
Tagged #nampoalfa
22 results
En die kampioen van Lamb Champs 2025 is...Hennie Jonker! Na jare se vasbyt en deelname pluk die gesin uiteindelik die vrugte. www.lambchamps.co.za #LambChamps2025 #SAAI #2025Kampioene #NampoAlfa #FarmSpace #onspraatboer
19 Oct 2025
ETEC Alternative Energy Solutions stel iets splinternuut bekend by NAMPO Alfa!! Hulle het ook spesiale aanbiedinge vir jou by NAMPO Alfa 16-18 Oktober, stalletjie V12! Die Etec Rugon is 'n UTV wat kom met 'n 72v 10kw Motor en 'n 150ah lithium battery. Die Rugon is ook 4x4 met Diff lock en hy kom in 'n 2 of 4 seater. Etec se Bike- en Quad bakkie, Blitz Cruiser en Apex staan gereed vir jou saam met Enviro Auto se elektriese 4x4 bakkie. Vir meer inligting kontak Bernard op 082 491 4894. #Etec #Rugon #BatteryAangedrewe #ElektrieseBakkie #NAMPOAlfa #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2025
Is jy en jou pelle die beste trekker-bestuurders in jou area? Kom bewys jou trekker-ry vernuf by die Trekker Boeresport tydens NAMPO Alfa! Ten bate van Kleinbroek Plaas Skool. #KleinbroekPlaasSkool #NAMPOAlfa #TrekkerBoeresport #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Oct 2025
Het jy uitgemis op die Spuit Demodag 2024 op Nampo Alfa? Beleef die kwaliteit van die beste spuite wat kop-aan-kop gaan. #SpuitDemodag2024 #NampoAlfa #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jan 2025
Case IH wys wies baas met hulle nuutste spuit, die Patriot 3250, tydens die Hoogloop spuit Demodag op Nampo Alfa 2024! https://www.caseih.com #CaseIH #Patriot3250 #SpuitDemodag #NampoAlfa #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Nov 2024
Wat maak die nuwe Case IH Spuit model anders as die vorige een? Jean Pieterse vertel ons meer oor die Case IH Patriot 3250 en hoekom hierdie Spuit die een is vir jou boerdery, tydens die Hoogloop spuit Demodag op Nampo Alfa 2024. www.caseih.com #CaseIH #Patriot3250 #SpuitDemodag #NampoAlfa #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Nov 2024
Sukkel jy om te spuit in die nag? Werner Jacobs vertel ons meer oor wat hulle alles vir n mens kan aanbied en hoe Trysome oorspronklik begin het hier by die Spuitdag wat tydens by NAMPO Alfa 2024 plaasgevind het. https://www.trysome.co.za/ #Trysome #Syngenta #Spuitdag #NampoAlfa #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Oct 2024
Waarvoor moet jy uitkyk as jy Damit Dam Sealer gebruik? Jaco vertel ons meer by NAMPO ALFA 2024. www.damitdamsealer.co.za #DamitDamSealer #NampoAlfa #Farmspace #OnsPraatBoer
18 Oct 2024
Watter spuit gaan die hindernis baan oorwin? Maak seker jy mis nie die dag van demo's en aksie, op die 18de Oktober nie. Koop jou kaartjies vir Nampo Alfa nou! Lees meer hier oor die Spuit Demi Dag: https://farmspace.co.za/articles/sprayer-demo-day-at-nampo-alfa-2024-is-proudly-sponsored-by-syngenta/ #SpuitDemoDag #NampoAlfa #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Oct 2024
Nampo Alfa 2024 vind plaas oor 'n maand. Kry jou kaartjies vandag by TicketPro! https://nampoalfa.co.za/ #NampoAlfa #FarmspaceOutdoor #Buitelewe #Lewendehawe #OnsPraatBoer
17 Sept 2024
Dinghy and Dodge Ep 1. Have you ever heard of a Monster Bass? We gear up at Nampo Alfa 2023 to take down this beast. #DinghyEnDodge #FarmSpaceOutdoor #onsvangbass #bassfishing #YellowFatMedia #USTrucks #TalTec #Husqvarna #AquaPlastech #NampoAlfa
21 Dec 2023
Vanhunks Boarding South Africa by NAMPO ALFA, hulle brei hulle reeks uit vir die kamp mark en ons kyk na hulle visvang kayaks. www.vanhunksoutdoor.co.za #NampoAlfa #VanunksBoarding #Farmspace #onspraatboer
15 Oct 2023
Zazu Life by NAMPO ALFA. Hulle bied oplossings aan in die landbou bedryf. Hulle het n baie interessante model as dit kom by dekking van plaas werkers en begrafnis polis. Kontak Casper by 0645387740 www.zazulife.co.za #NampoAlfa #zazulife #Farmspace #OnsPraatBoer
15 Oct 2023
Qualito Craft Distillery bring vir ons trots Suid-Afrikaanse whiskey van trots Suid Afrikaanse graan, besoek hulle stalletjie op NAMPO ALFA 2023 en boek n toer by hulle distillery in Phalaborwa. www.qualito.co.za #NampoAlfa #QualitoCraftDistillery #Farmspace #OnsPraatBoer
15 Oct 2023
Kokama by NAMPO ALFA. Hulle vervaardig hoe kwaliteit yster oplossings en hulle bou nou batterye ook. www.kokama.co.za #NampoAlfa #Kokama #Farmspace #OnsPraatBoer
15 Oct 2023
Legally Armed by NAMPO ALFA. Hulle doen baie meer as net geweer lesensies, bied hulp met gesteelde vuurwapens en vuurwapen versekering onder andere. www.legallyarmed.co.za #NampoAlfa #LegallyArmed #Farmspace #OnsPraatBoer
15 Oct 2023
Ons kuier weer by MaPa Cleaning Technologies hier op NAMPO ALFA 2023. Jean vertel ons meer oor die toerusting wat hulle aanhou vir die landbou bedryf. www.mapa.co.za #NampoAlfa #MaPaCleaningTechnologies #Farmspace #OnsPraatBoer
14 Oct 2023
Ons praat met Jean van MaPa Cleaning Technologies by NAMPO ALFA 2023 oor hulle skoonmaak toerusting en die kwaliteit produkte wat hulle verkoop. www.mapa.co.za #NampoAlfa #MaPaCleaningTechnologies #Farmspace #OnsPraatBoer
13 Oct 2023
Ons praat met Darrel van Southern Sky Operations by NAMPO ALFA 2023 oor die opleiding wat hulle bied, en hul winkel. www.skyops.co.za #NampoAlfa #SouthernSkyOperations #Farmspace #OnsPraatBoer
13 Oct 2023
Is jy opsoek na n skaap nek klamp? Ons kyk na Algar Ind BK se skaap toerusting oplossings by NAMPO ALFA 2023, Charlotte vertel ons meer. Kontak Charlotte by 082 324 6256 of besoek hul website www.algar.co.za #NampoAlfa #AlgarIndBK #Farmspace #OnsPraatBoer
12 Oct 2023