Loading results…
Loading results…
Tagged #taltec
39 results
Soek jy ’n makliker en meer doeltreffende manier om met jou beeste te werk? By die Pannar-dag gesels Thys Ingwersen oor Tal-Tec se nuutste produkte en praktiese oplossings vir lewendehawe-hantering. Van elektriese skokdrade tot mobiele krale wat maklik rondgeskuif kan word — alles ontwerp om jou werk op die plaas vinniger en eenvoudiger te maak. Vir meer inligting oor die produkte, kontak gerus vir Thys by 083 279 5965. #TalTec #BeesBoere #Pannar #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Mar 2026
Wat maak Tal-Tec se kalfklamp anders as die res? Thys vertel ons meer oor wat die klamp spesiaal maak. https://tal-tec.co.za/ #TalTec #KalfKlamp #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Sept 2025
'Tried and tested' lewendehawe toerusting kan jy kry by Tal-Tec op Nampo 2025. Kom koop jou produkte en kry 10% afslag. www.taltec.co.za #TalTec #Lewendehawe #Toersuting #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2025
Hoe het Tal-Tec gekom waar hulle is? Greg Talbot vertel hoekom hulle tot vandag toe nog deurtrek en steeds staan vir kwaliteit. www.tal-tec.co.za #TalTec #Vier50JaarVanDiens #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Oct 2024
Hierdie is een van die stilste hidroliese nekklampe op die mark. Thys van Tal-Tec vertel ons van die nekklamp wat hulle hier het op Nampo Alfa 2024. www.tal-tec.co.za #NampoAlfa2024 #TalTec #Nekklamp #Veehantering #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2024
Tal-Tec het hulle 50 Jaar van diens gevier! Dit was werklik 'n dag van opwinding en samesyn. www.tal-tec.co.za #TalTec #Vier50JaarVanDiens #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Oct 2024
Soek jy 'n Tal-Tec Dam Cruiser? Johan Malan vertel ons meer oor hierdie aluminium boot vir jou plaas. www.tal-tec.co.za #TalTec #50YearCelebration #DamCruiser #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Oct 2024
Ons gesels met Thys van Tal-Tec by KragDag 2024 oor hulle mobiele nek en lyf klamp. www.tal-tec.co.za #KragDag2024 #TalTec #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Aug 2024
Hoe kry Tal-Tec dit reg om al vir 50 jaar in die bedryf te wees? Die groot geheim is goeie kwaliteit produkte! Thys vat ons deur die toerusting wat hulle by VAL Boeredag 2024 het. www.tal-tec.co.za #VALBoeredag2024 #TalTec #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jul 2024
Met die Dodge RAM bakkie het ons gemaklik gery om die monster bass te gaan haal! Het jy dalk 'n episode van die Dinghy en Dodge reeks gemis? Hier kan jy opvang met al die episodes: https://bit.ly/3Hoq7vG #DinghyEnDodge #FarmSpaceOutdoor #USTruckSales #DodgeRAM #TalTec #Husqvarna #AquaPlastech #DamitDamSealer
13 Jun 2024
Nayela maak kamp net beter! VZS se NAYELA karavaan is toegerus met alles wat jy nodig het om jou kamp ekspidisie gemaklik te maak. Het jy dalk 'n episode van die Dinghy en Dodge reeks gemis? Hier kan jy opvang met al die episodes: https://bit.ly/3Hoq7vG #DinghyEnDodge #FarmSpaceOutdoor #USTruckSales #DodgeRAM #TalTec #Husqvarna #AquaPlastech #DamitDamSealer
13 Jun 2024
Damit Dam Sealer maak seker jou dam lek nie weer nie. Jy kan jou grond dam seel met hulle produk sonder om die dam leeg te maak. Het jy dalk 'n episode van die Dinghy en Dodge reeks gemis? Hier kan jy opvang met al die episodes: https://bit.ly/3Hoq7vG #DinghyEnDodge #FarmSpaceOutdoor #USTruckSales #DodgeRAM #TalTec #Husqvarna #AquaPlastech #DamitDamSealer
13 Jun 2024
"Johan van Tal-Tec gesels oor hulle Dinghy. Een van die hoofkarakters van Dinghy & Dodge by NAMPO 2024. Kom kyk hierdie lekker bootjie. www.tal-tec.co.za #Nampo2024 #TalTec #Dinghy #DinghyEnDodge #FarmSpace #OnsPraatBoer"
16 May 2024
Greg van Tal-Tec vertel ons meer oor die promosie wat hulle aanbied op hulle bees working crate hier by NAMPO 2024. www.tal-tec.co.za #Nampo2024 #TalTec #CattleWorkingCrate #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 May 2024
Tal-Tec heel eerste op NAMPO 2024. Want jou diere verdien om mooi hanteer te word! www.tal-tec.co.za #Nampo2024 #TalTec #Veehantering #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2024
Stop sommer eerste by Tal-Tec op NAMPO 2024. www.tal-tec.co.za #Nampo2024 #TalTec #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 May 2024
Waar begin Husqvarna se geskiedenis? Andre maak vir Rikus bietjie touwys. Het jy dalk 'n episode van die Dinghy en Dodge reeks gemis? Hier kan jy opvang met al die episodes: https://bit.ly/3Hoq7vG #DinghyEnDodge #FarmSpaceOutdoor #USTruckSales #DodgeRAM #TalTec #Husqvarna #AquaPlastech #DamitDamSealer
04 May 2024
Kyk hoe lyk die Dinghy se groter boetie. Tal-Tec se ALU-BASS boot. Het jy dalk 'n episode van die Dinghy en Dodge reeks gemis? Hier kan jy opvang met al die episodes: https://bit.ly/3Hoq7vG #DinghyEnDodge #FarmSpaceOutdoor #USTruckSales #DodgeRAM #TalTec #Husqvarna #AquaPlastech #DamitDamSealer
28 Apr 2024
Husqvarna se toerusting maak vinnige werk van ontbossing. Hulle kettingsae en brushcutters is die perfekte toerusting as daai bos of boom jou irriteer. Het jy dalk 'n episode van die Dinghy en Dodge reeks gemis? Hier kan jy opvang met al die episodes: https://bit.ly/3Hoq7vG #DinghyEnDodge #FarmSpaceOutdoor #USTruckSales #DodgeRAM #TalTec #Husqvarna #AquaPlastech #DamitDamSealer
22 Apr 2024
Is daar iets wat die Dodge RAM bakkie nie kan doen nie? Die tegnologie wat in hierdie bakkie is voel amper soos spookstories ... Het jy dalk 'n episode van die Dinghy en Dodge reeks gemis? Hier kan jy opvang met al die episodes: https://bit.ly/3Hoq7vG #DinghyEnDodge #FarmSpaceOutdoor #USTruckSales #DodgeRAM #TalTec #Husqvarna #AquaPlastech #DamitDamSealer
18 Apr 2024