Loading results…
Loading results…
Tagged #valboeredag2025
15 results
'n Kapperdis - hoe werk hierdie besigheid? As jy net 'n bietjie die materiaal in die grond wil roer of insit, kyk hierdie konsep. Hendri du Toit van Bok.I vertel ons meer. www.boki.co.za #BokImplemente #CrossTiller #VALBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Apr 2026
Die 30ste Val Boeredag was n reuse sukses! Ons kyk bietjie na 'n paar hoogtepunte. #VALBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jul 2025
Wie is Poelbros en wat maak hulle Mis Strooiers anders? Ons gesels met Andre by Val Boeredag 2025 om meer uit te vind. Vir meer inligting besoek - www.poelbroshandel.com #Poelbros #VALBoeredag2025 #MisStrooier #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jul 2025
Wil jy goed teen spoed in die grond insny of bêre? Kyk hierdie game changer - 'n Buffalo Tyson hoëspoeddis! Wimpie du Preez vertel ons meer hoe dit lyk en hoekom hulle dit in die mark in gebring het. www.agripieces.co.za #Agripieces #ValBoeredag2025 #BuffaloTyson #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jul 2025
Hoe hard slat 'n impact wrench? Ons gesels met Billy van Rotake by Val Boeredag 2025 om meer uit te vind oor wie hulle is en wat hulle bied. Vir meer inligting besoek hulle webwerf - http://www.rotakesa.co.za/ #RotakeSA #VALBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jul 2025
Sukkel jy met rotor verlies en pitte wat op die stropers breek? Danie Bester vertel ons meer oor Bushel Plus Concave. Dit klink of hierdie ding 'n "game changer" is! Kontak Attie by 083 479 5004 vir meer inligting. #ZanatiTrading #BushelPlusConcave #ValBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jul 2025
Wie is Kole Staalwerke en wat maak hulle inline ripper anders? Ons gesels met Francois van Kole Staalwerke by Val Boeredag 2025 om meer uit te vind. Francois - 082 872 9519 francois@kolestaal.co.za Kantoor -058 821 2010 info@kolestaal.co.za #KoleStaalwerke #VALBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jul 2025
Hoe sit jy Biologie terug in jou grond sonder om jou filters te verstop? Hoëveldrif Chemikalieë het vir jou die antwoord in die vorm van Bontera, ons gesels met Arno op Val Boeredag 2025 om meer uit te vind. Arno Botha (Hoëveldrif Chemikalieë) - 072 873 6926 arno@hoeveldchem.co.za #Bontera #VALBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jul 2025
Hoe pas ‘n 9/11 tand Rovic In-line Ripper by jou boerdery in? Riekert Barnardo van Rovic vertel ons meer by Val Boeredag 2025. www.rovic.com #Rovic #InlineRipper #Ruppel #ValBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2025
Waarna moet jy kyk vir die volgende seisoen? Cobus van United Seeds deel bietjie insig by Val Boeredag 2025. https://unitedseeds.co.za/ #VALBoeredag2025 #UnitedSeeds #SaadMaatskappy #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jul 2025
Is jy opsoek na die dikste drone in Suid-Afrika? Moet nie verder soek nie, kyk hier! Martiné Degenaar van NIK Suid-Afrika vertel hoekom. www.nik.co.za #NIK #XAG #ValBoeredag2025 #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jul 2025
Hoe lyk die mielie mark? Petrus van Eeden vertel ons meer hoe die vooruitsigte lyk by VAL boeredag 2025. https://www.mielieboere.co.za #Mielieboer #VALBoeredag2025 #Mielie #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jul 2025
Hoekom moet jy 'n Pannar plant? Carl Otto vertel ons meer by Val Boeredarg 2025. https://www.pannar.com/ #PannarSeed #ValBoeredag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Jul 2025
Het jy al die Buffalo Tyson van Agripieces in aksie gesien? Kom kyk na die masjien by VAL Boeredag 2025. Hierdie is een van daai indrukwekkende implemente wat mens se mond net laat oop hang. Kom kyk dié yster!! www.agripieces.co.za #VALBoeredag2025 #AgripiecesSA #BuffaloTyson #Grandbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jun 2025
Val Boeredag 2025 is om die draai! Maak seker dat jy nie die 30ste Val Boeredag mis loop op 2 Julie 2025 nie, dit gaan n goeie een wees. Vir meer inligting besoek die webtuiste: www.valboeredag.co.za #ValBoeredag2025 #ValBoeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jun 2025