Loading results…
Loading results…
Tagged #variablechamber
5 results
Hoekom is die Kuhn VB 3160 baler die een waarna jy moet kyk? Devin Dedwith van Valtrac vertel ons meer op hulle "home ground" by die FarmSpace Baler Challenge 2026. www.valtrac.co.za #FSBalerChallenge2026 #Valtrac #Kuhn #VB3160 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
'n Nuwe toetrede tot die mark - Fimaks! Hoekom het JBH Agri besluit om hierdie baler in te bring en wat lê in hierdie "brand"? Rocco Botha vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026. www.jbhagri.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
Hoekom die Fimaks RB170 "variable chamber" baler? Zied Hachicha vertel ons meer by die FarmSpace Baler Challenge 2026 wat hierdie baler alles vir jou kan gee. www.jbhagri.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jan 2026
Hoekom moet jy die Fimaks RB170-baler oorweeg? JBH Agri kom wys vir jou hierdie masjien 28 Januarie by die FarmSpace Baler Challenge 2026! Dit is gemaak vir doeltreffende, deurlopende en professionele baalwerk. www.balerchallenge.co.za #FSBalerChallenge2026 #JBHAgri #Fimaks #RB170 #VariableChamber #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jan 2026
McHale se nuwe Variable Chamber Baler. Die V6 750! Wat is beter van die V660 af? Christopher vat ons vinnig deur die baler. #FarmSpace #Jupidex #JupidexRoadshow2020 #McHale #VariableChamber
22 Oct 2020