Loading results…
Loading results…
Tagged #vrystaat
7 results
Slimmer. Stil. Gereed vir die plaas. Etec is deel van FarmSpace Pro Tour Vrystaat met 'n reeks elektriese voertuie wat gebou is vir die plaas - van hulle Sparki motorfiets tot die gewilde Bike Bakkie. Kom ontdek die moontlikhede op 15 Julie 2026 by Hoërskool Trio. Kry jou kaartjies hier: https://farmspace-ticket.co.za/ https://etec.co.za/ #Etec #FSProTour #Vrystaat #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jul 2026
Dis amper tyd vir Van Stadensrus Boeredag 2026! Merk 13 Augustus 2026 in jou dagboek en kom geniet 'n dag propvol plaaslewe, lekker kos, musiek en gesellige kuier! Musiek | Landbou-uitstallers | Bos-kontantkroeg | Demonstrasies 📍 13 Augustus 2026 🕚 Vanaf 11:00 tot laat 🎟️ R100 per persoon | Kinders onder 10 gratis 🔥 Spit en broodjie ingesluit by jou kaartjie Moenie hierdie dag misloop nie – bring die hele familie en kom beleef die hart van die platteland! #VanStadensrus #Boeredag #Vrystaat #Landbou #FamilieDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Jun 2026
Merk 13 Augustus 2026 in jou dagboek en kom geniet 'n dag propvol plaaslewe, lekker kos, musiek en gesellige kuier! Musiek | Landbou-uitstallers | Bos-kontantkroeg | Demonstrasies 📍 13 Augustus 2026 🕚 Vanaf 11:00 tot laat 🎟️ R100 per persoon | Kinders onder 10 gratis 🔥 Spit en broodjie ingesluit by jou kaartjie Moenie hierdie dag misloop nie – bring die hele familie en kom beleef die hart van die platteland! #VanStadensrus #Boeredag #Vrystaat #Landbou #FamilieDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jun 2026
Morné Muller van Mahindra Tractors vertel hoekom Valtrac die perfekte handelaar is. Ons gesels met Morné Muller van Mahindra Tractors oor hoekom Valtrac die perfekte handelaar is en wat dit beteken vir die boere vorentoe. Daarna vertel Wynn Dedwith van Valtrac alles oor die Mahindra 6075 trekker en die waarde wat dit bring vir jou plaas! www.mahindrafarmequipment.co.za #MahindraTractors #Valtrac #Parys #Vrystaat #Balers #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Feb 2026
Die Baler Challenge is terug by Valtrac Parys in die Vrystaat op 28 Januarie 2026! Hekke open 07:30, kom maak ’n dag daarvan met live musiek deur KwaggaBees, kos en drankies op die perseel, en heelwat hooi en bale toerusting demos deur die dag. En natuurlik die groot resies tussen die balers! www.balerchallenge.co.za #TheBalerChallenge2026 #Valtrac #Parys #Vrystaat #Landbou #Boerdery #Hooi #Bale #Baler #Demos #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2026
Is jy gereed vir die FarmSpace Baler Challenge? As jy wil sien watter baler as die beste gekroon gaan word, dan moet jy op 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys in die Vrystaat wees! Hekke maak 07:30 oop, met kos en drankies beskikbaar, live musiek, en hope demos en aksie deur die dag. Ons sien jou daar! www.balerchallenge.co.za #TheBalerChallenge2026 #Valtrac #Parys #Vrystaat #Landbou #Boerdery #Hooi #Bale #Baler #Demos #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jan 2026
Is jy gereed om te sien watter baler uiteindelik die kroon vat? Kom woon die Baler Challenge by op 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys in die Vrystaat – waar krag, spoed en presisie mekaar ontmoet tydens dié landbou uitdaging! #BalerChallenge2026 #Valtrac #Parys #Vrystaat #Balers #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Nov 2025