F
FarmspaceDis amper tyd vir Van Stadensrus Boeredag 2026!
Merk 13 Augustus 2026 in jou dagboek en kom geniet 'n dag propvol plaaslewe, lekker kos, musiek en gesellige kuier! Musiek | Landbou-uitstallers | Bos-kontantkroeg | Demonstrasies π 13 Augustus 2026 π Vanaf 11:00 tot laat ποΈ R100 per persoon | Kinders onder 10 gratis π₯ Spit en broodjie ingesluit by jou kaartjie Moenie hierdie dag misloop nie β bring die hele familie en kom beleef die hart van die platteland! #VanStadensrus #Boeredag #Vrystaat #Landbou #FamilieDag #FarmSpace #OnsPraatBoer











