3:00
F
FarmspaceHierdie is die sweeper wat jy nie geweet het jy nodig het nie!
Hierdie is die sweeper wat jy nie geweet het jy nodig het nie! Werner Jacobs van Kärcher vertel ons meer oor die KM 70/15 stoot-sweeper en waarom dit die ideale oplossing is vir werkswinkels, pakhuise, fabrieke en ander groot oppervlaktes. Kontak Werner by 079 511 1085 of besoek www.kaercher.com/za/ vir meer inligting. #KärcherSuidAfrika #KM7015 #StootSweeper #Werkswinkel #FarmSpace #OnsPraatBoer











